Hugo Lochner

11K posts

Hugo Lochner

Hugo Lochner

@HALochner

Editor, FarmBiz, Plaas Media

Cape Town, South Africa انضم Şubat 2011
486 يتبع581 المتابعون
Hugo Lochner أُعيد تغريده
@veeplaas1
@veeplaas1@Veeplaas1·
Kry die November-uitgawe van #Veeplaas by jou naaste handelaar! Veeplaas is ook aanlyn as ’n interaktiewe blaaiboek by bit.ly/4qweWX4 of by bit.ly/4oqce40 beskikbaar. Kontak Beauty Mthombeni by 064 890 6941 om in te teken vir die PDF weergawe of hardekopie.
Nederlands
0
1
1
77
Hugo Lochner أُعيد تغريده
@stockfarmmag
@stockfarmmag@Stockfarmmag·
Get your November issue of #StockfarmMagazine from selected retailers or click on the links below: bit.ly/3LH0HP6 bit.ly/47mNsvI To subscribe to Stockfarm, phone Beauty Mthombeni at 064 890 6941 or SMS ‘Subscribe’ and your phone number to 064 890 6941.
English
0
1
4
111
Hugo Lochner أُعيد تغريده
@stockfarmmag
@stockfarmmag@Stockfarmmag·
Datamars Livestock integrates innovative technology with reliable, durable livestock handling equipment. Come see for yourself at the Datamars Livestock stall (V18) from 13 to 16 May at #NAMPO 2025. Contact Willie Kruger at 082 772 7735 for more information.
English
3
2
5
325
Hugo Lochner أُعيد تغريده
@veeplaas1
@veeplaas1@Veeplaas1·
Datamars Livestock integreer innoverende tegnologie met betroubare, duursame veehanteringstoerusting. Maak ’n draai by die Datamars Livestock-stalletjie (V18) van 13 tot 16 Mei by #NAMPO 2025 en sien vir jouself. Kontak Willie Kruger by 082 772 7735 vir meer inligting.
Nederlands
0
1
1
87
Hugo Lochner أُعيد تغريده
Dr Johan  van Rooyen
Dr Johan van Rooyen@SteynsburgVet·
If you need help with a dead sheep try to do a correct post mortem and send some photos and videos to your vet. First check our Step1 and Step2 posts. now ...Step 3/3
English
0
14
52
2.7K
Hugo Lochner أُعيد تغريده
Dr Johan  van Rooyen
Dr Johan van Rooyen@SteynsburgVet·
If your vet is far you can ask for help with a dead sheep if you give enough useful information: Step 1
English
0
9
48
3.4K
Hugo Lochner أُعيد تغريده
@veeplaas1
@veeplaas1@Veeplaas1·
Die 193ste Swellendam-skou, wat vanjaar van 27 Februarie tot 1 Maart gehou is, was ten spyte van die erge reën die laaste dag van die skou, weer ’n groot sukses, het Suzaan Smit, voorsitter van die skou, na afloop daarvan gesê. Lees meer hier: agriorbit.com/2025-swellenda…
@veeplaas1 tweet media
Nederlands
0
1
2
96
Hugo Lochner أُعيد تغريده
@veeplaas1
@veeplaas1@Veeplaas1·
Red flags are waving in the Eastern Cape pertaining to worn or damaged water and sewerage infrastructures which not only create serious #healthconcerns for humans and animals, but also inadequate #watersupply to some of the towns. Read more on AgriOrbit: agriorbit.com/eastern-cape-d…
@veeplaas1 tweet media
English
0
1
1
76
Hugo Lochner أُعيد تغريده
@veeplaas1
@veeplaas1@Veeplaas1·
Rooiwater sal altyd ’n probleemsiekte wees, veral in beeskuddes in Suid-Afrika. Uitbrekings kan voorkom in gebiede waar die siekte langer voorkom. Lees meer in die Februarie 2025-uitgawe van 𝑉𝑒𝑒𝑝𝑙𝑎𝑎𝑠. Beskikbaar by bit.ly/4h2d4jL of SMS/WhatsApp 064 890 6941.
@veeplaas1 tweet media
Nederlands
0
1
1
87
Hugo Lochner أُعيد تغريده
Wandile Sihlobo
Wandile Sihlobo@WandileSihlobo·
Minister @jsteenhuisen made a very good speech today at the farmers’ day at Sernick Group in Edenville in Free State, amongst other things, warning farmers about the dangers of misinformation and clarifying confusion about the Expropriation Act. Farmers are safe and must continue with their farming businesses. The Minister correctly highlighted that farmers will be the biggest losers if SA is not included in AGOA during the review period. Farmers already have massive challenges of bad roads, rail, inept municipalities, etc. We can't lose export markets. We are an export-oriented sector. If anything, our efforts should be focused on opening more export markets.
English
68
79
213
23.5K
Hugo Lochner أُعيد تغريده
@veeplaas1
@veeplaas1@Veeplaas1·
Die sinkronisasie van ooie raak al hoe gewilder onder intensiewe en ekstensiewe veeprodusente. Dit verg ’n goeie begrip van die wetenskap van die teelsiklus. Lees meer daaroor in 𝑉𝑒𝑒𝑝𝑙𝑎𝑎𝑠 Februarie, nou by jou naaste handelstak, bit.ly/43zKZdu of ...
@veeplaas1 tweet media
Nederlands
0
1
1
69
Hugo Lochner أُعيد تغريده
Wandile Sihlobo
Wandile Sihlobo@WandileSihlobo·
Misrepresenting the policies in our country and lobbying for South Africa to be pushed out of AGOA is not good for anyone. We will all lose if we continue that path.
English
247
321
1.2K
204.6K
Hugo Lochner أُعيد تغريده
@veeplaas1
@veeplaas1@Veeplaas1·
Die Wêreldorganisasie vir Dieregesondheid het bekendgemaak dat alle uitbrekings van bek-en-klouseer – buiten dié in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap – as opgelos en afgehandel bestempel word. Lees meer hieroor op AgriOrbit: agriorbit.com/bek-amper-oral… #BEK #bekenklouseer #WOAH
@veeplaas1 tweet media
Nederlands
0
1
2
106
Hugo Lochner أُعيد تغريده
@veeplaas1
@veeplaas1@Veeplaas1·
Maak gereed vir die #VictoriaWesLandbouskou wat van 6 tot 8 Februarie plaasvind! Kom geniet ’n propvol program met aktiwiteite soos die interprovinsiale ruiterkuns- en skaapskeerkompetisies, die Merino-skou en die Persie-skaapras Noord-Kaap- kampioenskap. Sien julle daar!
@veeplaas1 tweet media@veeplaas1 tweet media@veeplaas1 tweet media@veeplaas1 tweet media
Nederlands
0
1
3
128
Hugo Lochner أُعيد تغريده
@veeplaas1
@veeplaas1@Veeplaas1·
Die jaarlikse Swellendam-skou vind vanaf 27 Februarie to 1 Maart op die Swellendam-skougronde plaas. Die immer-gewilde landbouskou se program is propvol aktiwiteite en kompetisies. Sien die advertensies hieronder vir meer inligting. #SwellendamSkou #PlaasMedia #Landbouskou
@veeplaas1 tweet media@veeplaas1 tweet media@veeplaas1 tweet media@veeplaas1 tweet media
Nederlands
0
1
1
76
Hugo Lochner أُعيد تغريده
@veeplaas1
@veeplaas1@Veeplaas1·
Die Williston-landbouskou vind van 20–22 Februarie plaas en is beslis ’n skou om nie mis te loop nie. Van ‘n slaglamkompetisie tot duiwebeoordleings, dit gaan ‘n indrukwekkende skou wees. Kyk gerus na die program vir meer inligting. #Williston #WillistonLandbouskou #Skaapwêreld
@veeplaas1 tweet media
Nederlands
0
1
2
105