Charlea Grey

3.2K posts

Charlea Grey banner
Charlea Grey

Charlea Grey

@Charlea_S

Journalist. Lover of pretty dresses, cats, cupcakes, books and tea. Lots of tea.

Katılım Temmuz 2009
770 Takip Edilen962 Takipçiler
Charlea Grey
Charlea Grey@Charlea_S·
Salie-Hlophe sê #JasonRohde het sy vrou se liggaam gebruik om voor te gee dat sy haar eie lewe geneem het, dat sy dit aan haarself gedoen het. @huisgenoot
Nederlands
0
1
2
0
Charlea Grey
Charlea Grey@Charlea_S·
Salie-Hlophe verwys nou weer na Susan se erge beserings en hoe sy verwurg en met ‘n kussing versmoor is. @huisgenoot #JasonRohde
Nederlands
0
0
1
0
Charlea Grey
Charlea Grey@Charlea_S·
Salie-Hlophe sê vroue wat deur hul lewensmaats vermoor word, is ‘n reuse-probleem in die samelewing. @huisgenoot #JasonRohde
Nederlands
0
1
1
0
Charlea Grey
Charlea Grey@Charlea_S·
Salie-Hlophe verwys na ‘n vraag waar sy in die hof vir #JasonRohde gevra het wat Susan se afwesigheid vir hom beteken. Jason het geantwoord dat hy om sy lewe moet veg en nie oor haar kon rou nie. @huisgenoot
Nederlands
0
0
1
0
Charlea Grey
Charlea Grey@Charlea_S·
Salie-Hlophe verwys nou na die aard van die misdaad. ‘Sy (Susan) het gely in die laaste oomblikke van haar lewe.’ @huisgenoot #JasonRohde
Nederlands
0
0
1
0
Charlea Grey
Charlea Grey@Charlea_S·
Salie-Hlophe lees voor dat #JasonRohde se vriende en ma getuig het dat hy positief tot die samelewing bygedra het en nie agressief is nie. @huisgenoot
Nederlands
0
0
0
0