Getroud Met Rugby

428 posts

Getroud Met Rugby

Getroud Met Rugby

@GMRkykNET

Ons wil weer die beste wees! is die nuwe kreet van die Styders. Seisoen 4 begin weer op kykNET die 17e Julie.

Johannesburg انضم Nisan 2012
270 يتبع1.9K المتابعون
Getroud Met Rugby
Getroud Met Rugby@GMRkykNET·
Die wenner van ons algehele deurlopende kompetisie is Ansia Theunissen Joles! Baie geluk!!
Nederlands
3
0
8
0
Getroud Met Rugby
Getroud Met Rugby@GMRkykNET·
Hanna Grobler, Kiki in Getroud met Rugby, vertel in vanaand se episode van Maatband wat haar geheime is vir 'n... fb.me/20OlPvaBD
Nederlands
0
0
5
0
Getroud Met Rugby
Getroud Met Rugby@GMRkykNET·
Fluit fluit, ons storie is uit! Baie baie dankie vir almal se ondersteuning in hierdie seisoen! Sonder julle is... fb.me/IYf4SOEW
Nederlands
2
0
1
0
Getroud Met Rugby
Getroud Met Rugby@GMRkykNET·
Hanna Grobler, wat die rol van Kiki vertolk, en haar kêrel, Bok van Blerk, neem deel aan die eerste episode van... fb.me/1JYYLaT68
Nederlands
1
2
3
0
Getroud Met Rugby
Getroud Met Rugby@GMRkykNET·
Hoe oulik was dit nie toe Raka gevra het om hom te vergewe nie! En toe Adam vir Schalk vra of hy met Mieke kan... fb.me/1CtcSa70y
Nederlands
1
0
0
0
Getroud Met Rugby
Getroud Met Rugby@GMRkykNET·
Ek hoop julle sit al gereed voor die kassie!! In vanaand se episode... Wat is Schalk se 1ste, 2de en 3de... fb.me/2uMgJNuuy
Nederlands
4
0
0
0
Getroud Met Rugby
Getroud Met Rugby@GMRkykNET·
Die wenners van Ep 12 se kompetisie was Zelna van Tonder, Johan De Villiers en Christo Venter! Baie geluk!... fb.me/1gZbO9Wzc
Nederlands
1
0
1
0
Getroud Met Rugby
Getroud Met Rugby@GMRkykNET·
STRYDERSDAG!!!!! Moenie vanaand ons laaste episode van seisoen 4 misloop nie!! Aksie askie aksie!!! Wat dink jy gaan gebeur??
Nederlands
7
3
2
0
Getroud Met Rugby
Getroud Met Rugby@GMRkykNET·
Hierdie fliek lyk of dit sommer jou voete onder jou gaan uitslaan!! Dit begin vandag draai!! Moet dit nie mis... fb.me/2axA2uGyA
Nederlands
0
0
1
0
Getroud Met Rugby
Getroud Met Rugby@GMRkykNET·
Dit is uiteindelik NAWEEK!!! O Ja! Se hierdie saam met my... VRYDAAAAAG!!!
Nederlands
2
0
1
0
Getroud Met Rugby
Getroud Met Rugby@GMRkykNET·
Way is jou mening?? Sal jy ook jou aanstaande dwing om op een knie te gaan? Soos Mieke vir Adam?
Nederlands
1
0
0
0
Getroud Met Rugby
Getroud Met Rugby@GMRkykNET·
Ek brand om te hoor wat jy gedink het van gisteraand se episode!!?? Wat was vir jou die beste deel! Ek het self... fb.me/1YoxNSdbA
Nederlands
3
0
0
0
Getroud Met Rugby
Getroud Met Rugby@GMRkykNET·
In vanaand se episode... Volgens Pottie, wat is die verskil tussen 'n man en 'n vrou se kop? Stuur jou antwoord,... fb.me/1HjNMzl1O
Nederlands
0
0
0
0