NET Afrikaans

155 posts

NET Afrikaans banner
NET Afrikaans

NET Afrikaans

@NETwAfrikaans

Jou eie TV platform vir slegs R49 p/m. Sluit aan en ondersteun ons taal. Geniet vars, nuwe, eksklusiewe Afrikaanse programme. https://t.co/3lBIZpdctr

South Africa انضم Kasım 2021
361 يتبع124 المتابعون
NET Afrikaans
NET Afrikaans@NETwAfrikaans·
In hierdie episode kuier Pieter in Komatipoort, hy vang vis met Strauss Fishing en Taurus Tiger Fishing. Pieter kuier lekker saam met Komatipoort se mense. --- HoekToe eksklusief te sien op NET Afrikaans besoek net-afrikaans.com om u subskripsie @ slegs R49 p/m te koop.
NET Afrikaans tweet media
Nederlands
0
1
2
195
NET Afrikaans
NET Afrikaans@NETwAfrikaans·
NET Afrikaans bied u 'n groot Kersgeskenk. Vir die maand van Desember kan u al ons Nostalgiese ou rolprente gratis geniet! Daar is meer as 40 rolprente wat u sal laat skaterlag en huil. Gaan na die volgende link, sit terug en geniet. net-afrikaans.com/nostalgie #afrikaanssalbly
Nederlands
0
0
2
0
NET Afrikaans
NET Afrikaans@NETwAfrikaans·
Pas gelaai: KATKOORS EP 10. Stephano voel sleg oor die vorige dag se drama en besluit om die katte so bietjie te bederf. #Everyone
NET Afrikaans tweet media
Nederlands
0
0
1
0
NET Afrikaans
NET Afrikaans@NETwAfrikaans·
NET AFRIKAANS DIE DIGITALE STROMINGSDIENS DEUR EN VIR AFRIKAANS. AFRIKAANS IS NIE NET 'N TAAL NIE, DIS 'N KULTUUR.
NET Afrikaans tweet media
Nederlands
0
0
0
0
NET Afrikaans
NET Afrikaans@NETwAfrikaans·
NET Afrikaans die digitale stromingsdiens deur en vir Afrikaans. Afrikaans is nie net 'n taal nie, dis 'n kultuur. ---
NET Afrikaans tweet media
Nederlands
0
0
1
0
NET Afrikaans
NET Afrikaans@NETwAfrikaans·
Meer as 20 oorspronklike eksklusiewe reekse soos, Twakpraat met Piet Pompies, Liggewig met Fransisca Liebenberg en Ouma se Raad met Daniel Hoffmann om net 'n paar te noem. -- 40 ou rolprente onder die nostalgie oortjie en selfs kindervermaak.
NET Afrikaans tweet media
Nederlands
0
0
0
0
NET Afrikaans
NET Afrikaans@NETwAfrikaans·
'n nuwe TV-program genaamd Ons Groei Saam word op NET Afrikaans. Die reeks wat Anaïs se swangerskap en haar reis as 'n nuwe ma volg.
NET Afrikaans tweet media
Nederlands
0
1
1
0
NET Afrikaans
NET Afrikaans@NETwAfrikaans·
net-afrikaans.com/musiekvideos Indien jy 'n sanger of kunstenaar is en jy wil graag jou musiekvideo/s op NET Afrikaans "Showcase" is jy welkom. Whatsapp 084 844 7177 vir meer inligting.
NET Afrikaans tweet media
Nederlands
0
0
2
0
NET Afrikaans
NET Afrikaans@NETwAfrikaans·
Kaalkop sonder tuiste 'n reis deur Johan Allers " Die man in die buiteland" se lewe. Hoofstuk 1 tot 12 nou beskikbaar op NET Afrikaans. net-afrikaans.com/kaalkop ----- Afrikaans is nie net 'n taal nie, dis 'n kultuur. NET Afrikaans jou digitale stroomings diens vir slegs R49p/m
NET Afrikaans tweet media
Nederlands
0
0
0
0