kykNET TV

54.8K posts

kykNET TV banner
kykNET TV

kykNET TV

@kykNETtv

kykNET Premium is ’n topgehalte-televisiekanaal wat kykers boei met inspirerende stories en skitterende vermaak in elke genre – DStv-kanaal 144.

Suid-Afrika انضم Temmuz 2010
1.1K يتبع104K المتابعون
تغريدة مثبتة
kykNET TV
kykNET TV@kykNETtv·
#InGesprek Onthul: Aanlyn dobbel – Wie wen? met Lourensa Eckard ondersoek die groeiende impak van aanlyn dobbel in Suid-Afrika. Lees meer: bit.ly/40ulh9J Skakel in hierdie Maandag, 16 Maart om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Nederlands
0
1
1
399
kykNET TV
kykNET TV@kykNETtv·
Die #Bravo!-span woon die bekendstelling van sakevrou Gloria Arendz-Theiler se outobiografie by, gesels met Danny Smoke oor sy nuwe musiek en meer! Skakel in vanaand om 21:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Nederlands
0
0
0
112
kykNET TV
kykNET TV@kykNETtv·
Vier 100 jaar van Afrikaans saam met #AIG25. ✨ Met topkunstenaars soos Demi Lee Moore, Bok van Blerk, @KarlienVanJ en meer – plus Laurika Rauch se laaste verhoogoptrede. Skakel in Saterdag 28 Maart om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Nederlands
0
0
0
175
kykNET TV
kykNET TV@kykNETtv·
Die #Bravo!-span loer in vir ‘n blitskuier by Katryn Kruger, gaan kuier by die digter en skrywer, Danie Marais en Arno Jordaan gesels oor sy jongste treffers. Skakel in vanaand om 21:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Nederlands
0
0
0
203
kykNET TV
kykNET TV@kykNETtv·
In 'n Alles-of-Niks-Uitdaging kan een gelukkige dame 'n oornag saam met Ruan in die bos wen. #OpMyEish!, vanaand om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Nederlands
0
0
0
233
kykNET TV
kykNET TV@kykNETtv·
Anita Fourie is vasgevang in ’n saai huwelik – en wanneer sy besluit om te skei, raak alles deurmekaar. Lees meer hier: bit.ly/4b7Bdnq #MevrouFourieKie is ’n splinternuwe komedie wat op Sondag 19 April om 20:00 op #kykNET @DStv kanaal 144, begin.
Nederlands
0
0
0
267
kykNET TV
kykNET TV@kykNETtv·
Vanaand op #InGesprek: Ons bespreek die oorlog in die Midde-Ooste en die minister van binnelandse sake, Dr. Leon Schreiber, is in die ateljee oor die toekoms van sy portefeulje, en meer. Skakel in om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
kykNET TV tweet media
Nederlands
0
1
2
173