Herman de wet retweetet
Herman de wet
596 posts

Herman de wet
@HermanOros
BScAgric (Agronomie & Plantpatologie) finalejaar student by Maties, Paarl Boys' High oldboy
Stellenbosch Beigetreten Nisan 2012
501 Folgt194 Follower
Herman de wet retweetet

Seker lekker om 48 comrades te kon gewen het...#wagnogvirdieboks #floydhardloopnogsteeds #iemandstophomasb #milksteek
Nederlands
Herman de wet retweetet

I'm not sure the next @FloydMayweather fight will fetch anything like that money. I was disappointed, I think we were all expecting too much
English

As ek eendag groot is wil ek ook weet hoe die mense score hou?! #PacquiaoMayweather #surelymanny #hytgeboks #mayeatherhetgehardloop
Nederlands
Herman de wet retweetet

@HermanOros @PStofberg @pieter_stofberg blykbaar is Miss World aan die gang, nie eers dit kan so mooi wees soos hardloop voetbal nie. #7's
Nederlands
Herman de wet retweetet

Die swaktse 4 weke van Springbok rugby wat ek nog beleef het! #geengameplan #geenvisie #domrugby #verloorrugby
Nederlands
Herman de wet retweetet

“A special video tribute to Phillip Hughes, put together byPhillipHughes408
amp.twimg.com/v/9e5a87dd-405…” wow emotional !
English
Herman de wet retweetet
Herman de wet retweetet

Kom praat saam 13:30 in Lombardi. Ons praat landbou. #canola #olie #seminaar #ekissemi-naar @HermanOros @andre_JvR
Nederlands
Herman de wet retweetet

Vandag RTD, Maandag STD. @HermanOros, @andre_JvR daardie plaas is n mors van kosbare landbougrond. #blommekinders #klipwerf
Nederlands
Herman de wet retweetet

"Los die weer dis in goeie hande." @andre_JvR @HermanOros #landbou #geloof #vertrou #mynaamisKosie #halloKosie
Nederlands
Herman de wet retweetet

"@tune_jou_once: "Voel of my enkel gebreek is" - gout vir breakfast. #lightweightbloubul" @HermanOros
Nederlands
Herman de wet retweetet

@HermanOros ek mag jou tweet al sit jy langs my, hierdie klas verniel my siel. #ekswotkoring #kykditrym #skietmy #verveeld
Nederlands
Herman de wet retweetet

Ek kan álles vat wat in die land agteruit gaan, net nie 'n Springbok-skrum nie!' beeld.com/stemme " @HermanOros

Nederlands

Blind date? n girl met n baie mooi persoonlikheid maar so dik soos n bus! #Vetkoekpaleis #oomfrik #lagmyklaar @StephanBeefcake @RennieBrink
Nederlands

@RennieBrink @albertus507 hyt seker net gestaan en geluide maak! #humkoning #goeiewerkmidget #BSckultuur
Nederlands

Dis nie vanaand so lekker om van blomme te leer nie! @CuanSmith1 @pauljohannes1 #blomgraag #blominnubar #wieworryoorblomme #blomboere
Nederlands
Herman de wet retweetet

Wiskunde en n aanbieding oor elemente waarvan niemand hou nie. #ekdogMaandaesuck #landbou #leesmaaraf @andre_JvR @HermanOros
Nederlands
