Kerkbode

2.7K posts

Kerkbode

Kerkbode

@Kerkbode

Vandag se kerkkoerant vir vandag se kerkmense

Beigetreten Temmuz 2010
27 Folgt1.1K Follower
Kerkbode
Kerkbode@Kerkbode·
"Hierdie storie het my hart geraak, want nou word daar van ons as Maatskaplike Werkers verwag om hierdie jong seun by ’n shelter of kinderhuis te plaas terwyl hy niemand het nie," skryf Anet Hoof op Kerkbode se Briewe-afdeling. Lees die brief... kerkbode.christians.co.za/2019/07/08/waa…
Nederlands
0
2
3
0
Kerkbode
Kerkbode@Kerkbode·
Grondhervorming: ’n Groot deel van die landbougemeenskap is lidmate van die NG Kerk en die kerk het ’n profetiese verantwoordelikheid teenoor die owerheid. Maar die kerk het ook ’n... kerkbode.christians.co.za/2019/07/04/gro…
Nederlands
1
1
1
0
Kerkbode
Kerkbode@Kerkbode·
"Só word gesonde selfliefde verwar met sieklike selfliefde" | Insiggewende artikel deur die psigoanalitiese pastor en skrywer dr Kobus Anthonissen. Lees die artikel hieronder om saam te gesels. kerkbode.christians.co.za/2019/06/25/ges…
Nederlands
0
0
0
0
Kerkbode
Kerkbode@Kerkbode·
Vanjaar se wenner van die Andrew Murrayprys vir teologiese publikasies in Afrikaans "help die leser om baie meer van Augustinus te verstaan, skets sy soms stormagtige lewe in... kerkbode.christians.co.za/2019/04/05/wen…
Nederlands
0
1
2
0
Kerkbode
Kerkbode@Kerkbode·
Bybel-Media se werknemers het onlangs in samewerking met The Dogbox Project, ’n nie-winsgewende organisasie wat geld insamel vir honde, hondehokke vir Touwsrivier Diere geverf. So het Kerkbode snuf in die neus gekry... facebook.com/kerkbode/video…
Nederlands
0
0
0
0
Kerkbode
Kerkbode@Kerkbode·
Nadat die groep van 12 lidmate die hofsaak teen die NG Kerk op 8 Maart 2019 gewen het, en die 2016-sinodebesluit deur die hooggeregshof in Pretoria ter syde gestel is, het nog ’n opponent tot die saak toegetree. kerkbode.christians.co.za/2019/04/03/n-w…
Nederlands
0
0
0
0
Kerkbode
Kerkbode@Kerkbode·
“Ek dink dit is belangrik dat die kerk tieners en hulle seksualiteit verstaan, sodat tieners nie afgeskrik word deur ‘verouderde’ preke nie. Die kerk moet nie tieners afskrik van... kerkbode.christians.co.za/2019/04/01/jon…
Nederlands
0
0
3
0
Kerkbode
Kerkbode@Kerkbode·
Hier is Christene ’n klein minderheid en daar word dikwels teen hulle gediskrimineer, vertel EJ Leach en sy vrou, Sané aan Neels Jackson oor hul lewe in Hyderabad, Indië. kerkbode.christians.co.za/2019/03/25/om-…
Nederlands
0
1
1
0
Kerkbode
Kerkbode@Kerkbode·
Die 2019-kortlyste vir die Andrew Murrayprys vir teologiese publikasies in Afrikaans, die Andrew Murray-Desmond Tutuprys vir algemeen Christelike publikasies in ’n amptelike taal van... kerkbode.christians.co.za/2019/03/20/kor…
Norsk
0
1
1
0
Kerkbode
Kerkbode@Kerkbode·
“In Christchurch is kinders van God met onbeskryflike geweld om die lewe gebring terwyl hulle besig was om te bid. Jesus treur hieroor en sy kerk behoort hierdie mense te omarm en saam te treur," sê ds Riaan de Villiers van die Groote Kerk in Kaapstad. kerkbode.christians.co.za/2019/03/19/ker…
Nederlands
1
1
1
0