SebastianSteenkamp

20 posts

SebastianSteenkamp

SebastianSteenkamp

@SebasSays303

Beigetreten Ağustos 2013
8 Folgt7 Follower
SebastianSteenkamp
SebastianSteenkamp@SebasSays303·
Wil net aan almal se wat iets te se het oor my Helderberg trui... Fok julle. Sal dit dra wanneer ek lus het.
Nederlands
0
0
0
0
SebastianSteenkamp
SebastianSteenkamp@SebasSays303·
Ek wonder wat ek vandag gaan aantrek. Oja seker my Helderberg trui
Nederlands
0
0
0
0
SebastianSteenkamp
SebastianSteenkamp@SebasSays303·
My date is die hotste vanaand, bloot oor die feit dat ek die meeste geld hier het, en die grootste arms.
Nederlands
0
0
0
0
SebastianSteenkamp
SebastianSteenkamp@SebasSays303·
Dit is lekker om altyd die uitslae van goed te weet. Veral as jy dit koop. Soos gisteraand se boks. #chingching
Nederlands
0
0
0
0
SebastianSteenkamp
SebastianSteenkamp@SebasSays303·
Hierdie spasie tussen die stoele in renterek is te klein, of dalk is dit net ek wat te groot is. Gaan my pa se hy moet nuwe sitplekke skenk.
Nederlands
0
0
0
0
SebastianSteenkamp
SebastianSteenkamp@SebasSays303·
Dit is ook maar goed hulle het my nie gister laat boks nie, want as ek jou raak slaan, slaan ek dood!
Nederlands
0
0
0
0
SebastianSteenkamp
SebastianSteenkamp@SebasSays303·
Daars net een Berg, en dit is Simonsberg!!
Nederlands
0
0
0
0
SebastianSteenkamp
SebastianSteenkamp@SebasSays303·
Rente rek is moeilik vir my, gelukkig kan ek die vak koop. Juhs my lewe is maklik..
Nederlands
0
0
0
0
SebastianSteenkamp
SebastianSteenkamp@SebasSays303·
@MadonnaNation focus on "had" in the past not anymore, its pathetic for a 50 year old woman to try and make music for 16 year old girls.
English
0
0
0
0
SebastianSteenkamp
SebastianSteenkamp@SebasSays303·
NOG 'n hemp wat te klein is. Ai. Gelukkig het ons soveel geld dat ek heeltyd nuwes kan koop. #whatalife
Nederlands
0
0
0
0
SebastianSteenkamp
SebastianSteenkamp@SebasSays303·
Agh my pa het nog 'n kar gekoop. Ekt sommer ophou tel so baie is dit..... Ekt groot arms. #winning
Nederlands
0
0
0
0
SebastianSteenkamp
SebastianSteenkamp@SebasSays303·
Ek weet nie eers meer wat ons als besit nie, dit is te veel om te lys. Eks darem cool.
Nederlands
0
0
0
0
SebastianSteenkamp
SebastianSteenkamp@SebasSays303·
Ek vat enige girl wat ek he, ek skuif al die grot otters uit en selekteer net die hotste chicks. #winning
Nederlands
0
1
0
0
SebastianSteenkamp
SebastianSteenkamp@SebasSays303·
Virgin Active se gewigte raak gans te lig vir my, veral as ek bene gym...#legday
Nederlands
0
1
0
0
SebastianSteenkamp
SebastianSteenkamp@SebasSays303·
Als wat oor ISA gese is in @diematie, is die reine waarheid. Stem absoluut saam daarmee.
Nederlands
0
1
0
0
SebastianSteenkamp
SebastianSteenkamp@SebasSays303·
Hulle moet vir my custom made baadjies maak by Helderberg, my arms is net TE groot vir die normales...#pumping #swelling
Nederlands
0
2
0
0
SebastianSteenkamp
SebastianSteenkamp@SebasSays303·
Ek moet nou begin leer, maar ek het te veel geld!!
Nederlands
0
1
0
0