Die Papier

81 posts

Die Papier banner
Die Papier

Die Papier

@die_papier

Die Papier is ’n nuwe, nasionale weeklikse koerant vir alle Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners – op die rakke en aanlyn op 6 Maart 2026

South Africa Beigetreten Ocak 2026
1 Folgt69 Follower
Die Papier
Die Papier@die_papier·
Daar is toenemende vrae oor wie die konflik in Iran gewen het, terwyl alle oë op die brose skietstilstand is. Stuur jou mening na 062 533 2049. 📰 Kry jou eksemplaar Vrydag landwyd op die rakke, tuis afgelewer of aanlyn. #DiePapier #NuweAfrikaanseKoerant #InGesprekMetSA
Die Papier tweet media
Nederlands
0
0
0
15
Die Papier
Die Papier@die_papier·
Kyk na ’n spesiale foto van Erik Holm met ’n pasgemaakte kitaar op sy skoot, net in Die Papier. Hy vertel meer oor sy ongewone reis na ’n Safta-toekenning in ’n rolstoel. Stuur jou mening na 062 533 2049. 📰 Kry jou eksemplaar Vrydag landwyd. #DiePapier #Safta #ErikHolm
Die Papier tweet media
Nederlands
0
0
1
18
Die Papier
Die Papier@die_papier·
Koop Die Papier by jou naaste winkel. Ons sorg elke week vir ingeligte menings en vars nuus oor die land en wêreld, sport, die ekonomie, leefstyl, vermaak en skolesport. Vrydae. Landwyd. R35. Die Papier. Jou nuwe Afrikaanse koerant. #DiePapierSA
Die Papier tweet media
Nederlands
1
0
0
19
Die Papier
Die Papier@die_papier·
Jy kan Die Papier digitaal deurblaai! Koop die e-koerant aanlyn elke Vrydag teen R35 of teken maandeliks in teen R140. 🗞️ Ontdek plaaslike en internasionale nuus, menings, sake, sport, leefstyl en meer – elke Vrydag. #DiePapierSA #JouNuweAfrikaanseKoerant #eKoerant
Nederlands
1
0
0
23
Die Papier
Die Papier@die_papier·
Jy druk 'n knoppie op jou foon en skielik is jou bankrekening leeg. Kuberkrakers word net slimmer en meer slu. Boonop kan dit met jou ook gebeur, sê kenners. 📰 Landwyd op die rakke, tuis afgelewer of aanlyn. #DiePapier #WatLesersVra #Kuberkrakers #Bedrog
Die Papier tweet media
Nederlands
0
0
0
22
Die Papier
Die Papier@die_papier·
Wat het jy op 19-jarige ouderdom bereik, vra memes wat op sosiale media gedeel word. Ons kyk hoekom gons dit so oor Kimi Antonelli agter die stuur. Weet jy wie is Kimi? 📰 Landwyd op die rakke, tuis afgelewer of aanlyn. #DiePapier #KimiAntonelli #F1
Die Papier tweet media
Nederlands
0
0
0
61
Die Papier
Die Papier@die_papier·
Albert Pretorius gesels oor die groot 40 en hoe sy dramaloopbaan begin het. Jy sal nooit raai wat sy uitdagendste rol was nie! Verkneukel jou ook in nog staaltjies van die skeppers van die komediereeks 'Die kantoor'. 📰 Kry jou eksemplaar vandag. #DieKantoor #AlbertPretorius
Die Papier tweet media
Nederlands
0
0
0
58