Esté de Klerk

328 posts

Esté de Klerk banner
Esté de Klerk

Esté de Klerk

@estedeklerk

Investigative journalist. Television & Radio Producer.

Johannesburg, South Africa Inscrit le Temmuz 2012
601 Abonnements653 Abonnés
Esté de Klerk
Esté de Klerk@estedeklerk·
@RSG Dokumentêr: Do, 12 MRT, 8nm. O, Vloek! Om te swets of nie? 😉 Vloek jy net tussen jou pêlle en glad nie wanneer jy by jou Ma is nie? Wat gebeur in ons breine wanneer ons vloek, en kan 'n kraswoord stres- en pynverligting bring? Luister Do om 8 na dié insiggewende dokkie! ☺️
Esté de Klerk tweet media
Nederlands
0
1
2
111
Esté de Klerk
Esté de Klerk@estedeklerk·
Ek mis my kind - 'n @ZARSG dokumentêr oor Ouervervreemding, hoe dit gebeur en hoe dit aangespreek word. Donderdag, 11 September 2025, @20:00.
Esté de Klerk tweet media
Nederlands
0
1
0
100
Esté de Klerk retweeté
DeviSankareeGovender
DeviSankareeGovender@Devi_HQ·
#Devi #NewEpisode #Sunday 18:00 @eTV (194) 18:30 @eNCA (403) Rumbles at the #InsuranceSETA @INSETA001 ... learners claiming to have not received their certificates after training - holding them back from improving their lives. Court cases and denials. We sit down with the CEO of this organisation which is funded to the tune of over R600m per year.
English
0
4
9
1.3K
Esté de Klerk retweeté
eNCA
eNCA@eNCA·
[COMING UP] A huge cloud hanging over the Insurance Sector Education and Training Authority. Accusations of questionable tenders and self-enrichment. @Devi_HQ speaks to Inseta CEO. Catch this week's episode of the Devi show on Sunday at 6:30pm on eNCA, #DStv403.
English
3
4
11
6.6K
Esté de Klerk
Esté de Klerk@estedeklerk·
VANAAND|20:00|@zarsg Dokumentêr: Lucy is weg 💖🌈🐶🦮🐕‍🦺🐈❤️‍🩹🌈💝 #belovedpet
Nederlands
0
5
4
702
Esté de Klerk
Esté de Klerk@estedeklerk·
@zarsg Dokumentêr|Donderdag|20:00 - Lucy is weg. Diere is lojaal, opreg en gee liefde sonder voorwaarde. En, dis so seer wanneer ons moet groet. #belovedpet
Esté de Klerk tweet media
Nederlands
0
2
0
358
Esté de Klerk
Esté de Klerk@estedeklerk·
@zarsg DOKUMENTÊR|DO|20:00 Dis byna 'n jaar sedert my Lucy oor die reënboogbrug gedraf het. In Lucy is weg, skyn ek die lig op d verhouding ts d mens & troeteldiere, die seer wanneer dit tyd is om te groet, en die lewenslesse wat ons by ons diere kan leer. rsgplus.org/10-aug-lucy-is…
Esté de Klerk tweet media
Nederlands
0
1
2
452
Esté de Klerk
Esté de Klerk@estedeklerk·
VANAAND|20:00|@zarsg DOKUMENTÊR: Beurtkrag - ‘n Donker Suid-Afrika.
Nederlands
0
2
5
973
Esté de Klerk
Esté de Klerk@estedeklerk·
RSG|VANAAND|20:00|@zarsg EPS 2 vd reeks Genadedood: Om te Sterf met Genade. Wat is d etiese, morele & godsdienstige argumente teen d wettiging v genadedood in SA & hoe word dit internasionaal toegepas waar dit gewettig is?
Esté de Klerk tweet media
Nederlands
2
4
9
1.1K
Esté de Klerk
Esté de Klerk@estedeklerk·
Spits jou ore vanaand 20:00 op @ZARSGRSG. Eps 2 vd dokumentêre reeks, Genadedood: Om te Sterf met Genade. Hoe word genadedood internasionaal toegepas; en wat is die etiese, morele en godsdienstige argumente teen die wettiging van genadedood in SA?
Esté de Klerk tweet media
Nederlands
0
1
6
230
Esté de Klerk
Esté de Klerk@estedeklerk·
RSG|DONDERDAG|20:00|EPS 2 vd @ZARSG reeks, Genadedood: Om te Sterf met Genade. Etiese, morele en godsdiensdienstige argumente téén die wettiging van genadedood in SA word beredeneer. Groepe wat daarteen gekant is, is bekommerd dat die wettiging tot misbruik van die wet kan lei.
Esté de Klerk tweet media
Nederlands
3
3
3
697
Esté de Klerk
Esté de Klerk@estedeklerk·
Skakel oor 30 minute - om 20:00 - in op @ZARSG vir Episode 1 van die dokumentêre reeks, Genadedood: Om te Sterf met Genade.
Esté de Klerk tweet media
Nederlands
0
4
3
499
Esté de Klerk
Esté de Klerk@estedeklerk·
SPITS jou ore! Vanaand|20:00|@ZARSG|EPS1|Genadedood: Om te Sterf met Genade waar argumente vir genadedood beredeneer word. Wat bepaal die SA regstelsel en ons Grondwet, en watter sake is al in ons howe aangehoor hieroor? @seandavison vertel hkm hy 3 mans help om te sterf.
Esté de Klerk tweet media
Nederlands
0
6
5
865
Esté de Klerk
Esté de Klerk@estedeklerk·
Moet genadedood in Suid-Afrika gewettig word of nie? Episode 1 van die @ZARSG dokumentêre reeks, Genadedood: Om te Sterf met Genade - môreaand, 20:00.
Esté de Klerk tweet media
Nederlands
0
5
8
769