Pierre Rossouw

5.4K posts

Pierre Rossouw banner
Pierre Rossouw

Pierre Rossouw

@diepeer

Sanger / Liedjieskrywer

Kaapstad Bergabung Mayıs 2009
547 Mengikuti3.9K Pengikut
Lundi Khoisan
Lundi Khoisan@Lundi_Khoisan·
We haven’t had power since yesterday. So I ironed my shirt with a gas stove & pot. 😭 Living in SA is a whole movie.
English
1
0
0
133
Pierre Rossouw
Pierre Rossouw@diepeer·
Ek dink een van die dinge wat ek die meeste geniet op facebook die laaste tyd... ... is mense wie kwaad raak as loadshedding laat is of nie gebeur nie. Eskom het n manier gekry om ons kwaad te maak as hulle... facebook.com/23896503954259…
Nederlands
0
0
1
0
Pierre Rossouw
Pierre Rossouw@diepeer·
Moes hom net opneem. Hierdie is die song wat altyd versoek word... AS daar n kind by die show is... :) youtu.be/iCIqTZ4VHvQ
YouTube video
YouTube
Nederlands
0
0
1
0
Pierre Rossouw
Pierre Rossouw@diepeer·
Die wereld gons oor die nuutste funksies op hul fone. In SA vra ons net dat hulle nooit die 'torch' funksie af haal nie.
Nederlands
0
0
2
0