
Kyk hier.
Straf Fikile Mbalula en nie Suid-Afrika nie.
Ernst van Zyl, hoof van openbare betrekkinge by AfriForum, spreek die media toe oor die jongste onthullings en die dringende behoefte aan aanspreeklikheid binne die regering.
Suid-Afrikaners verdien beter. Korrupsie en magsmisbruik kan nie langer geduld word nie.
Ondersteun die dossier hier: stopanc.co.za
Nederlands






