CarlietsLitaHeyns♥

1.4K posts

CarlietsLitaHeyns♥ banner
CarlietsLitaHeyns♥

CarlietsLitaHeyns♥

@CarLieTsH

♡Bring die reen_ bring 'n reenboog_ laat die wolke breek_ So laat dit reen_laat dit reen_laat dit liefde reen ☁☂♥

Middelburg Mpumalanga SA Katılım Haziran 2013
308 Takip Edilen140 Takipçiler
CarlietsLitaHeyns♥ retweetledi
Liefde vir Afrikaans
Liefde vir Afrikaans@LiefAfrikaans·
Ek wil jou soen soveel as wat ek kan, stupid fotos saam jou neem en op oulike dates saam jou gaan, alles net saam met jou♥
Nederlands
0
58
29
0
CarlietsLitaHeyns♥ retweetledi
Liefde vir Afrikaans
Liefde vir Afrikaans@LiefAfrikaans·
Daardie een persoon wat jou gelukkig maak net deur om met jou te praat ♥
Nederlands
0
30
11
0
CarlietsLitaHeyns♥ retweetledi
Liefde vir Afrikaans
Liefde vir Afrikaans@LiefAfrikaans·
Moenie verwag dat ek altyd vriendelik en liefdevol sal wees nie, ek kry ook dae waar ek misluk is
Nederlands
0
33
8
0
CarlietsLitaHeyns♥ retweetledi
Liefde vir Afrikaans
Liefde vir Afrikaans@LiefAfrikaans·
Elke meisie verdien 'n ou wat haar op dates vat en aan niks behalwe haar hart raak♥
Nederlands
0
46
15
0
CarlietsLitaHeyns♥ retweetledi
Liefde vir Afrikaans
Liefde vir Afrikaans@LiefAfrikaans·
Ek is een van daardie meisies wat bang is om alleen by die huis te bly, maar wil op my eie gaan bly, ek's net confusing soos dit
Nederlands
0
44
6
0
CarlietsLitaHeyns♥ retweetledi
Liefde vir Afrikaans
Liefde vir Afrikaans@LiefAfrikaans·
Elke meisie droom oor haar prins op 'n wit perd, maar al wat sy kry is 'n retard in tin foil
Nederlands
1
29
9
0
CarlietsLitaHeyns♥ retweetledi
Liefde vir Afrikaans
Liefde vir Afrikaans@LiefAfrikaans·
Net so tussen ons moet my nie "aan" of "lekker" noem nie, noem my liewers "pragtig" of "mooi"
Nederlands
0
11
3
0
CarlietsLitaHeyns♥ retweetledi
Liefde vir Afrikaans
Liefde vir Afrikaans@LiefAfrikaans·
Partykeer kan die stem van daardie spesiale persoon jou stukke beter laat voel♥
Nederlands
0
32
10
0
CarlietsLitaHeyns♥ retweetledi
Liefde vir Afrikaans
Liefde vir Afrikaans@LiefAfrikaans·
Ek sal nooit op iemand kan verneuk nie, want iemand wat net van my hou is klaar 'n miracle
Nederlands
0
26
4
0
CarlietsLitaHeyns♥ retweetledi
Liefde vir Afrikaans
Liefde vir Afrikaans@LiefAfrikaans·
Om fotos te delete is so moeilik vir my, want agter elke foto lê 'n spesiale oomlik
Nederlands
0
45
11
0
CarlietsLitaHeyns♥ retweetledi
Liefde vir Afrikaans
Liefde vir Afrikaans@LiefAfrikaans·
Om te sê "My meisie" is seker die oulikste ding ooit♥
Nederlands
0
56
18
0
CarlietsLitaHeyns♥ retweetledi
Liefde vir Afrikaans
Liefde vir Afrikaans@LiefAfrikaans·
Vriende : "Jy kort 'n boyfriend" Ek : "Okay laat ek net gou vir my een gaan koop by die winkel"
Nederlands
0
24
5
0
CarlietsLitaHeyns♥ retweetledi
Liefde vir Afrikaans
Liefde vir Afrikaans@LiefAfrikaans·
Ek wil die wêreld reis, maar nogsteeds is ek te bang om te vlieg, hoe werk dit?
Nederlands
0
6
0
0
CarlietsLitaHeyns♥ retweetledi
Liefde vir Afrikaans
Liefde vir Afrikaans@LiefAfrikaans·
Toe jy my in my oë staar toe weet ek dit is verby, en ek gaan verlief val op jou♥
Nederlands
0
31
7
0
CarlietsLitaHeyns♥ retweetledi
Liefde vir Afrikaans
Liefde vir Afrikaans@LiefAfrikaans·
Waar ookal jy gaan, dit is waar ek wil wees♥
Nederlands
0
23
7
0
CarlietsLitaHeyns♥ retweetledi
Liefde vir Afrikaans
Liefde vir Afrikaans@LiefAfrikaans·
Ek is moeg vir "eendag" wat dit veronderstel is om beter te raak.
Nederlands
0
25
4
0
CarlietsLitaHeyns♥ retweetledi
Liefde vir Afrikaans
Liefde vir Afrikaans@LiefAfrikaans·
Toyota = Die bakkie agter die boer ♥
Deutsch
1
36
15
0
CarlietsLitaHeyns♥ retweetledi
Liefde vir Afrikaans
Liefde vir Afrikaans@LiefAfrikaans·
Ek dink jou naam beteken "slet" in Grieks :)
Nederlands
2
39
21
0
CarlietsLitaHeyns♥ retweetledi
Liefde vir Afrikaans
Liefde vir Afrikaans@LiefAfrikaans·
Elke keer as ons praat, raak ek net meer & meer verlief.
Nederlands
0
45
2
0