Sabitlenmiş Tweet
Bitcoin Witsand 🇿🇦
1.1K posts

Bitcoin Witsand 🇿🇦
@BitcoinWitsand
A grassroots movement in a small coastal village in the Western Cape, South Africa. We focus on #Bitcoin education and awareness. 🧡⚡🇿🇦
Witsand, South Africa Katılım Ocak 2023
2.6K Takip Edilen2.7K Takipçiler

@b03sm4n Our focus is Bitcoin awareness and education, and tech like mesh networks naturally overlap with that. We haven’t seen a fully functional community mesh setup yet.
I do think @fedibtc and @BitcoinEkasi are working on an “ISP” project though.
Are you offering your services? 😁
English

@BitcoinWitsand
Are you adding the other components, specifically mesh networks?
Data Slayer@data_slayer
What do 3D printing, mesh networks, solar, and crypto have in common? They all make one type of person very nervous: the one who charges you monthly for something you could own.
English

@Princymthombeni Hi, I cant find the place for Bitcoin donations on the page, where do I go?
English

South Africans… donations towards the SACR constitutional litigation campaign are now standing at R234 652. In Just FOUR days🫶🏾
Thank you to everyone contributing, sharing the campaign and recommending legal experts.
Many people asked us to think beyond the initial amount so, we have increased the BackaBuddy goal to R500 000 to help prepare for the full legal process ahead.
Thank you for believing in constitutional accountability and meaningful public participation. 🇿🇦
Donation link: backabuddy.co.za/campaign/sacr

English

@Gramov6 @StrydomJoost Ek kan nie fout vind met wat jy sê nie.
My voorstel is ook nie om alle probleme met een probeerslag op te los nie. Kom ons fokus eerder op die probleme wat ons wél kan aanspreek. Dit help mos nie ons gaan lê net terug en wag vir ons opponente om ons te oorval nie?
Nederlands

@BitcoinWitsand @StrydomJoost There have been booms and busts throughout history long before printing, people have been murdered long before guns.
France is on it's 5th Republic, Spain on it's 7th,and none of them have ever paid their debt.
Hyperinflation doesn't start with printing, but loss of confidence.
English

@Gramov6 @StrydomJoost Ek stem 100% saam. Bitcoin spreek die probleem op die basis vlak aan. Geen meer eindelose Keynesiaanse geld gedrukkery nie.
XRP is ’n scam. Byna niemand gebruik dit nie, en mense doen hulself ’n guns om weg te bly van “crypto” projekte.
Bitcoin en crypto is nie dieselfde nie.
Nederlands

@BitcoinWitsand @StrydomJoost Millions of people smoke heroin, that doesn't means it a tool for good.
The problem is Keynesian economics, not what money is.
The IMF are planning a second Breton Woods, and replace the dollar with XRP, the Eu plans their CBDC, and you want me to believe ifs for my freedom?
English

Here's my latest piece for @Cointelegraph Magazine.
The crypto market has been pumping out ghost chains ever since the first altcoin emerged. Do we really only need a couple of cryptocurrencies?
cointelegraph-magazine.com/big-questions-…
English

@Gramov6 @StrydomJoost Daar is vandag meer as 100 000 besighede wat bitcoin aanvaar in Suid-Afrika, miljoene wêreld wyd, en dit word net meer elke dag.
Nederlands

@BitcoinWitsand @StrydomJoost It doesn't matter what money is, gold silver cow hides sea shells paper or Irish sex slaves.
Bitcoin is not even money it's a trading vehicle.
Try paying in the shop with it, or with Gold, they will refuse it.
I do wish you well with it.
English

@realpietretief @StrydomJoost Dankie 🙏
Soos jy sê, dit gaan oor mense. Laat weet asb as daar enige iets is wat ek kan doen om jou ook te bemagtig.
Hierdie werk beter wanneer almal help om die inligting te versprei.
Nederlands

@BitcoinWitsand @StrydomJoost Ek hoop julle planne werk uit!
Nederlands

@realpietretief @StrydomJoost In daai geval stel ek voor om met van die mense in die Bitcoin kringloop ekonomieë te gesels.
Die taktiek om die mag oor geld van die staat te sky is besig om te werk 🫡 Een persoon op n slag, hierdie is basies 'n gorilla oorlog 💪🏼
Nederlands

@BitcoinWitsand @StrydomJoost Ek waardeer die gesels. My denke is net op ander plekke Bitcoin of te nie.
Wees verseker as mens dink jy het 'die wat ons regeer' uitoorle het, is hulle al lankal voor ons uit.
Taktiek moet meer agter deure bewerk word en mense is meer belangriker as geld.
Nederlands

@realpietretief @StrydomJoost Ek hoor jou...
Ek dink wel dat wanneer die staat nie meer net geld kan druk om hulle ideale af te dwing nie, en ook nie meer volledige insae het in mense se daaglikse doen en late deur gereguleerde banke nie, raak die stryd vir vryheid heelwat makliker?
Nederlands

@BitcoinWitsand @StrydomJoost Geld is n slegte manier om vryheid te meet.
Nederlands

@b03sm4n @StrydomJoost ...oor hoe die toekoms van Bitcoin moontlik gaan lyk.
Daar is reeds meer as 100 000 winkels in Suid-Afrika wat Bitcoin aanvaar. Die aanvaarding is dus grootliks reeds daar. Nou gaan dit daaroor om die inligting en begrip verder te versprei.
Nederlands

@b03sm4n @StrydomJoost Dit gaan baie goed met die Witsand-beweging. Die Tuinroete as geheel is reeds ver voor en goed op pad met die oorgang. Ons sien nou ook hoe dorpe regoor Suid-Afrika, en die wêreld, begin aandag gee.
Ek het nogal die vermoede dat ’n kuier in Orania vir ons baie kan leer...
Nederlands

@Gramov6 @StrydomJoost Die werklikheid is dat Bitcoin die beste geldstelsel is wat ons nog gehad het. Daarom maak dit sin om meer daaroor te leer en geleidelik weg te beweeg van geld wat volledig deur die staat beheer word.
Nederlands

@Gramov6 @StrydomJoost Bitcoin het baie fasette. Ek daag jou uit om bietjie dieper te kyk as net die stories oor die ontstaan van die protokol of die fokus op skurke wat dit vir geldwassery gebruik.
Nederlands

@PhylaxM @StrydomJoost Moet asb nie exchanges gebruik nie, dit is onnodig.
Verdien jou inkomste direk in Bitcoin en betaal by die meer as 100 000 besighede in Suid-Afrika wat vandag Bitcoin aanvaar deur die Blits netwerk.
Ons hoef nie meer die regering te ondersteun deur hulle geld te bevorder nie.
Nederlands

@PhylaxM @StrydomJoost Ek kan hoor jy het jou huiswerk gedoen in die verlede.
Ek moet wel sê die tegnologie het baie verbeter oor die laaste paar jaar. Die infrastruktuur lyk heeltemal anders as in jou verduideliking. Dit is ongelooflik maklik om 100% privaatheid te hê met Bitcoin.
Nederlands
Bitcoin Witsand 🇿🇦 retweetledi
Bitcoin Witsand 🇿🇦 retweetledi


@ReedandReason @StrydomJoost I think it's reasonable to say that the people in Bitcoin circular economies are more free than they use to be.
English

@PhylaxM @StrydomJoost Die tegnologie wat ons nou in die kringloopekonomieë gebruik, gee vir ons 100% privaatheid, blitsvinnige en goedkoop transaksies, asook baie nuwe moontlikhede wat ons nog nooit tevore gehad het nie.
Ek hoop jy sal weer na Bitcoin kyk noudat die gereedskap soveel beter geword het
Nederlands





