Jessica retweetledi

#StroomopFilm wys 3 Augustus by Tygervallei Mall!!😀 Ons is baie dankbaar om aan te kondig dat die cinema tjok en blok vol is, maar dat ons nóg 'n cinema gaan oopmaak omdat die aanvraag so groot is!🙌 💙
Koop jou kaartjie VANDAG om jou plek te verseker: sterkinekor.com/details/HO0000…

Nederlands
























