KKNK

10.9K posts

KKNK banner
KKNK

KKNK

@KKNKfees

Vier die KKNK se 30ste verjaarsdag van Saterdag 28 Maart tot Saterdag 4 April 2026 op Oudtshoorn in die Klein Karoo.

Oudtshoorn Katılım Haziran 2010
6.5K Takip Edilen18K Takipçiler
KKNK
KKNK@KKNKfees·
’n Besonderse dankie aan elkeen wat ’n voluit bydrae tot @KKNKfees se 30ste feesviering gemaak het! Kunstenaars, borge, donateurs, tegnici, verskaffers, feesgangers, personeel, Oudtshoorniete – ons is dankbaar vir jou aandeel in dié mylpaalviering. Reis veilig en rus lekker.
KKNK tweet media
Nederlands
1
1
1
84
KKNK
KKNK@KKNKfees·
"Die 2026-@KKNKfees sal waarskynlik een van die laaste kunstefeeste wees waar toneelgangers ‘Hortjies dig’, die roerende drama oor Peter Blum, met veteraanakteurs Chris van Niekerk en Joanie Combrink sal kan sien." litnet.co.za/maak-die-hortj… 📅 28 tot 30 Maart 2026 📍 Oudtshoorn
KKNK tweet media
Nederlands
0
0
0
75
KKNK
KKNK@KKNKfees·
“GAT” deur die Garage Dance Ensemble is ’n rou en kragtige plekspesifieke dans-en-teaterproduksie by @KKNKfees. ’n Gemeenskap gedurig aan die trek. Hulle ken van swaarkry, maar die brokkies vreugde en die skatkis van stories trek die wa deur die drif: kknk2026.kknk.co.za/dansteater/gat
KKNK tweet mediaKKNK tweet mediaKKNK tweet mediaKKNK tweet media
Nederlands
0
0
0
73
KKNK
KKNK@KKNKfees·
Maak een van jou eerste besoeke in die Feesmark die @KKNKfees-winkel in die De Jager Sportsentrum. Met unieke produkte deur meer as 110 uitstallers, is dit nét die regte plek vir jou inkopies by die 30ste KKNK! Sien jou daar. 📅 28 Maart tot 4 April 2026 📍 Oudtshoorn
Nederlands
0
0
1
65
KKNK
KKNK@KKNKfees·
Maak seker jy kry elke dag jou Voluit Feeskoerant in die hande, met al die inligting vir jou dag by @KKNKfees! Resensies, stories, interessante brokkie én die feesprogram vir die hele dag. Gratis beskikbaar. 📅 28 Maart tot 4 April 2026 📍 Oudtshoorn #KKNK2026, geborg deur Absa
KKNK tweet media
Nederlands
0
0
0
70
KKNK
KKNK@KKNKfees·
Hier is die teaterprogram vir dag 1 (Saterdag 28 Maart) van die 30ste @KKNKfees op Oudtshoorn. Drama, sirkus, komedie, gesinsteater, stand-up, musiekteater en vele meer. Kry jou kaartjies en kom fees voluit saam met ons in die Klein Karoo: kknk2026.kknk.co.za
KKNK tweet mediaKKNK tweet media
Nederlands
0
0
0
52
KKNK
KKNK@KKNKfees·
Die Absa Kuierkamer in die Feesmark staan gereed om jou by @KKNKfees te ontvang. Kom vier drie dekades van kuns, kultuur en klank by die KKNK se 30ste verjaarsdag – in die hart van die fees: kknk2026.kknk.co.za/absa
KKNK tweet mediaKKNK tweet mediaKKNK tweet media
Nederlands
0
1
0
80
KKNK
KKNK@KKNKfees·
Die Feesmark-verhoog is slaggereed om gunstelinge én nuwe gesigte te verwelkom vir die 30ste @KKNKfees. Môreaand (28 Maart) skop die musiekprogram hier af met die “Voluit Openingskonsert” 20:00. Kry nou jou kaartjies en kom fees voluit in die Klein Karoo: kknk2026.kknk.co.za/feesmark
KKNK tweet mediaKKNK tweet mediaKKNK tweet media
Nederlands
0
0
0
53
KKNK
KKNK@KKNKfees·
Mienke Ehlers en Dean John Smith is op die verhoog by @KKNKfees in “Lemoene, Lemoene, Lemoene, Lemoene, Lemoene”, onder regie van Kanya Viljoen. In ’n S.A. waar mense net 140 woorde per dag mag gebruik, moet twee jong geliefdes leer om met stilte te leef: kknk2026.kknk.co.za/toneel/lemoene…
KKNK tweet mediaKKNK tweet mediaKKNK tweet mediaKKNK tweet media
Nederlands
0
0
0
63
KKNK
KKNK@KKNKfees·
Elandré is Saterdag 4 April 18:15 op @KKNKfees se Feesmark-verhoog. Die Feesmark sorg vir ’n propvol program van optredes deur gunstelinge én nuwe gesigte en bied ongelooflike waarde vir geld met vermaak vir die hele gesin. Ingesluit by Feesmark-kaartjie: kknk2026.kknk.co.za/feesmark
KKNK tweet media
Nederlands
0
0
0
61
KKNK
KKNK@KKNKfees·
Die twee kitaarmeesters Albert Frost en James Grace deel by @KKNKfees vir die eerste keer die verhoog. Hierdie vertoning beloof om ’n onvergeetlike musiekervaring te wees. Van vurige blues-riffs tot die elegansie van klassieke kitaar: kknk2026.kknk.co.za/musiek/albert-…
Nederlands
0
0
1
96
KKNK
KKNK@KKNKfees·
In Saartjie Botha se “ge-gebergtes” by @KKNKfees, word ’n emeritus professor ’n paar dae ná sy 90ste verjaarsdag oorweldig deur die lewe. Met Nic de Jager, Daneel van der Walt, Jayden Dickson, Ntombi Makhutshi en Miché van Wyk, regie deur Wessel Pretorius: kknk2026.kknk.co.za/toneel/ge-gebe…
KKNK tweet media
Nederlands
0
0
1
54
KKNK
KKNK@KKNKfees·
Oor minder as vier dae wag optredes deur meer as 240 musikante, vyf kore en vele ander verrassings op jou by @KKNKfees se Feesmark-verhoog. Baie dankie aan Merl Structures vir die borg van die verhoog, wat amper gereed is vir hope optredes oor agt dae: kknk2026.kknk.co.za/feesmark
KKNK tweet mediaKKNK tweet mediaKKNK tweet mediaKKNK tweet media
Nederlands
0
1
3
52
KKNK
KKNK@KKNKfees·
Laerskool Wesbank se skoolsaal word omskep in Laerskool Wesbank-teater vir @KKNKfees. Baie dankie aan die tegniese span wat hard werk om ’n wonderlike teaterervaring vir ons feesgangers te bied. Kry die feesprogram aanlyn en kaartjies by Webtickets. 📅 28 Maart tot 4 April 2026
Nederlands
0
1
1
84
KKNK
KKNK@KKNKfees·
Andrew Buckland is on stage in two dramas at this year’s @KKNKfees. “The Fool’s Guide” debuts in the Klein Karoo and he is also on stage for “The Ugly Noo Noo”, which tells the story of a man’s encounter with an insect: kknk2026.kknk.co.za/en/tag/andrew-…
English
0
0
0
35
KKNK
KKNK@KKNKfees·
Die @KKNKfees se pendeldiens is perfek vir moeë voete – vinnig en maklik van punt A na B. Los jou motor by ’n parkeerterrein en maak van dié gerieflike vervoer gebruik. Bespreek jou rit by 078 105 8770.
KKNK tweet media
Nederlands
0
0
0
29
KKNK
KKNK@KKNKfees·
Eldon van der Merwe en Mia van der Merwe is op die verhoog in “Liewe Heksie word ‘gescam’” by @KKNKfees, onder regie van Margit Meyer-Rödenbeck. Liewe Heksie het ’n prys in ’n talentkompetisie gewen. Karel Kat wil haar leer om mooi na haar prysgeld te kyk: kknk2026.kknk.co.za/kindervermaak/…
KKNK tweet media
Nederlands
0
0
1
51
KKNK
KKNK@KKNKfees·
Verskeie skeepsvraghouers word ingespan vir die 30ste @KKNKfees, waarvan ’n hele paar omskep word in unieke kunswerke. Hier is Oudtshoorn-kunstenaar Nelton Willemse besig om ’n kunswerk van ’n Klein Karoo-toneel te voltooi. Hy en Hilton Jackson het twee pragtige kunswerke geskep.
KKNK tweet mediaKKNK tweet mediaKKNK tweet mediaKKNK tweet media
Nederlands
0
1
2
75
KKNK
KKNK@KKNKfees·
Koop jou @KKNKfees-kaartjies vooraf en bespaar – hoe vroeër, hoe beter! Kaartjies wat vooraf gekoop word, is goedkoper as kaartjies wat tydens die fees by die deure of hekke gekoop word. Koop jou Feesmark-kaartjies teen 27 Maart en bespaar: kknk2026.kknk.co.za
KKNK tweet mediaKKNK tweet media
Nederlands
0
1
0
39
KKNK
KKNK@KKNKfees·
@KKNKfees se Blitsteater is ’n bewys dat kort-teater jou net so hard kan tref soos enige lang toneelstuk – soms vinniger! Vir die KKNK se 30ste verjaarsdag vorm verskeie uiteenlopende 20-minuut-blitsvertonings deel van hierdie aanbod. Kom loer in: kknk2026.kknk.co.za/blitsteater
Nederlands
0
1
0
75