Leandi Bukes

61 posts

Leandi Bukes

Leandi Bukes

@leandibukes

George Katılım Şubat 2013
93 Takip Edilen83 Takipçiler
Leandi Bukes retweetledi
Wolf Pack Alan
Wolf Pack Alan@WolfpackAlan·
I changed my car horn sound to gunshots, people move out of the way much faster now
English
34
381
236
0
Leandi Bukes retweetledi
Wolf Pack Alan
Wolf Pack Alan@WolfpackAlan·
My girlfriend is like my Ferrari..... I don't have a Ferrari.
English
34
535
173
0
Leandi Bukes retweetledi
Wolf Pack Alan
Wolf Pack Alan@WolfpackAlan·
I turned my phone on "AIRPLANE MODE" and threw it into the air. Worst transformer ever.
English
18
471
193
0
Leandi Bukes retweetledi
.
.@bliksement·
'n Mooi gesiggie beteken nie altyd 'n mooi hart nie.
Nederlands
0
22
8
0
Leandi Bukes retweetledi
.
.@bliksement·
Ek hou vas aan die gedagte dat daar eens op 'n tyd 'n kans was vir jou en my.
Nederlands
0
27
11
0
Leandi Bukes retweetledi
.
.@bliksement·
As jy my gedagtes kon lees het jy lankal verdrink. As ek jou gedagtes kon lees sou ek boeke kon skryf.
Nederlands
0
18
8
0
Leandi Bukes retweetledi
.
.@bliksement·
Ek hou daarvan om op my eie te wees. Verhoudings is gekompliseerd en dit maak gevoelins seer.
Nederlands
0
24
12
0
Leandi Bukes retweetledi
.
.@bliksement·
Ek raak nogal bang as ek dink dat ek iemand anders gaan moet kry, want ek weet nie waar ek iemand beter as jy gaan kry nie.
Nederlands
0
39
19
0
Leandi Bukes retweetledi
.
.@bliksement·
Ek sou so graag wou hê dat jy moet sien hoe lyk die woorde wat jy sê wanneer hulle met my gedagtes speel. - Glaskas
Nederlands
0
27
12
0
Leandi Bukes retweetledi
.
.@bliksement·
Ek soek daai iemand in my lewe wat my só goed ken dat as ek eendag moet weghardloop, sal daai iemand presies weet waar ek sal wees.
Nederlands
0
63
23
0
Leandi Bukes retweetledi
.
.@bliksement·
Jy's daai ou in elke liewe fliek. Gaan vir àl die mooi meisies en breek harte asof dit speelgoed is,en steeds bly ek elke aand vir jou bid.
Nederlands
0
57
15
0
Leandi Bukes retweetledi
.
.@bliksement·
Ons sou gewoonlik nou gepraat het. Ek mis jou nogal.
Nederlands
0
30
16
0
Leandi Bukes retweetledi
.
.@bliksement·
Noudat ek jou weer gesien het, voel ek nie so sleg oor die feit dat ek jou nou gaan vergeet nie.
Nederlands
0
35
18
0
Leandi Bukes retweetledi
.
.@bliksement·
Ek is net 'n meisie wat iemand deur 'n misverstand ontmoet het.
Nederlands
0
25
23
0
Leandi Bukes retweetledi
.
.@bliksement·
Net die tyd sal leer. Maar ek moet nou gaan ek sien jou eendag weer. -JakDePriester
Nederlands
0
18
14
0
Leandi Bukes retweetledi
.
.@bliksement·
Ek's so bang om my oë te knip, want van jou wil ek niks mis nie.
Nederlands
0
31
16
0
Leandi Bukes retweetledi
.
.@bliksement·
Jy was eweskielik net, weg. Asof jy nooit daar was nie.
Nederlands
0
32
15
0
Leandi Bukes retweetledi
.
.@bliksement·
Onthou jy nog ons beloftes aan mekaar.
Nederlands
0
18
10
0