
kykNET TV
54.8K posts

kykNET TV
@kykNETtv
kykNET Premium is ’n topgehalte-televisiekanaal wat kykers boei met inspirerende stories en skitterende vermaak in elke genre – DStv-kanaal 144.
Suid-Afrika Sumali Temmuz 2010
1.1K Sinusundan104K Mga Tagasunod
Naka-pin na Tweet

#InGesprek Onthul: Aanlyn dobbel – Wie wen? met Lourensa Eckard ondersoek die groeiende impak van aanlyn dobbel in Suid-Afrika. Lees meer: bit.ly/40ulh9J
Skakel in hierdie Maandag, 16 Maart om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Nederlands

Ruan het gedink Twister gaan maklik wees, maar toe nou nie!
#OpMyEish!, Donderdae om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
youtu.be/T1WQvOEX8wE

YouTube
Nederlands

Is daar lokvalle wat gestel word en hoe maklik is dit om daarvoor te val?
#InGesprek: Onthul: Aanlyn dobbel, Wie wen? nou op #DStvStream en #DStvStream.
youtu.be/sPEOTHN-dkQ

YouTube
Nederlands

Vier 100 jaar van Afrikaans saam met #AIG25. ✨
Met topkunstenaars soos Demi Lee Moore, Bok van Blerk, @KarlienVanJ en meer – plus Laurika Rauch se laaste verhoogoptrede.
Skakel in Saterdag 28 Maart om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Nederlands

Vanaand op #InGesprekOnthul: Ons neem aanlyn dobbel onder die loep. Ons luister na persoonlike verhale en ons vra die vraag: Wie wen? Lees meer hier: bit.ly/40ulh9J
Skakel in om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.

Nederlands

Dis ’n spesiale oomblik vir June van Merch. 🙌 Baie geluk met jou toekenning! 🏆
#DieKwiksilwers #SAFTAs #SAFTAs19
South African Film & Television Awards #SAFTAs@SAFTAs_1
Congratulations to June van Merch for winning BEST SUPPORTING ACTRESS IN A FEATURE FILM at the SAFTAs for her role as Anna in Die Kwiksilwers (The Quicksilvers)! 🎬Outstanding work from the team at Sanktuary Films. #SAFTAs19 #SAFTAs
Nederlands

Hannes van Wyk gaan huis toe met die SAFTA-toekenning vir Beste akteur in ’n komedie! 🏆👏
#MagdaLouw #SAFTAs #SAFTAs19
South African Film & Television Awards #SAFTAs@SAFTAs_1
Congratulations to Hannes van Wyk for winning BEST ACTOR IN A TV COMEDY at the SAFTAs for his role as Erhard Louw in Magda Louw Season 2! 🏆Exceptional work from the team at Homebrew Films. #SAFTAs19 #SAFTAs
Nederlands

'n Lekker braai moet altyd begin met 'n lekker lag sessie en 'n paar speletjies!
#OpMyEish!, Donderdae om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
youtube.com/watch?v=V99vOf…

YouTube
Nederlands

Anita Fourie is vasgevang in ’n saai huwelik – en wanneer sy besluit om te skei, raak alles deurmekaar. Lees meer hier: bit.ly/4b7Bdnq
#MevrouFourieKie is ’n splinternuwe komedie wat op Sondag 19 April om 20:00 op #kykNET @DStv kanaal 144, begin.
Nederlands

Vanaand op #InGesprek: Ons bespreek die oorlog in die Midde-Ooste en die minister van binnelandse sake, Dr. Leon Schreiber, is in die ateljee oor die toekoms van sy portefeulje, en meer.
Skakel in om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.

Nederlands