RSG 100-104FM

43.8K posts

RSG 100-104FM banner
RSG 100-104FM

RSG 100-104FM

@zarsg

RSG is 'n openbare radiodiens van die SAUK wat in Afrikaans uitsaai. https://t.co/8tfHB9nPQG…

South Africa شامل ہوئے Ocak 2011
943 فالونگ42.9K فالوورز
RSG 100-104FM ری ٹویٹ کیا
Carel Nolte
Carel Nolte@carelnolte·
Often in the mornings & evenings I get to listen to @zarsg business - @Dawie_Roodt in the morning & @Ryk_van_Niekerk in the evenings. Altyd goeie waarde vir geld. Betroubare inligting. Solid journalism that helps me with my investment decisions. #Dankie
English
6
9
18
3.9K
Bhavna Maharaj
Bhavna Maharaj@BhavMaharaj·
From forever, I have supported the national broadcaster. Through all the things, I believed in its mandate. All good things... as they say. Sies.
English
1
0
3
585
RSG 100-104FM ری ٹویٹ کیا
Martelize Brink
Martelize Brink@MartelizeBrink·
Neutmeskaat is vir my soos witpeper. Dit is so ‘n groot deel van ons kultuur. Hetta verduidelik waar dit vandaan kom en die geskiedkundige gebruik. Het jy geweet neutmeskaat en foelie (mace) kom van dieselfde plant!? omny.fm/shows/driesest… @zarsg
Nederlands
8
5
8
2.9K
RSG 100-104FM ری ٹویٹ کیا
Martelize Brink
Martelize Brink@MartelizeBrink·
Goeie môre!! Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek op hande. Ek vat later die pad George toe vir Die Gesprek met die ATKV tak Sommer net Ons. Wat is jou planne? Hier is ons program vir vandag 🎙️@zarsg
Martelize Brink tweet media
Nederlands
4
9
16
2.6K
RSG 100-104FM ری ٹویٹ کیا
Martelize Brink
Martelize Brink@MartelizeBrink·
Ek het nou die dag ‘n video van ‘n hond met sonsteek gesien. Die arme ding het so swaar gekry. Maak seker jou troeteldier is veilig en gesond die somer. Hier is die potgooi met raad en waarskuwings wat ons Maandag in DrieSestig bespreek het. omny.fm/shows/driesest… @zarsg
Nederlands
1
4
6
1.4K
RSG 100-104FM ری ٹویٹ کیا
Martelize Brink
Martelize Brink@MartelizeBrink·
Maryke Musson is ‘n bekende stem op RSG. Sy was by die Twee Oseane Akwarium, uShaka en boer nou met 2 miljoen visse in die verte. Sy deel uit Ysland haar ervaring van die duisende aardbewings, dorpsontruiming en die dreigende vulkaniese uitbarsting omny.fm/shows/driesest… @zarsg
Nederlands
0
3
5
1.2K
RSG 100-104FM ری ٹویٹ کیا
Martelize Brink
Martelize Brink@MartelizeBrink·
Wonder jy oor die verskillende kruie en spesery in kerriemengsels? Hoeveel van wat? Watter speserye gee daardie outentieke smaak? Dee gee raad. Sy gee ook ‘n resep vir ‘n algemene mengsel vir enige kerrie. omny.fm/shows/driesest… @zarsg
Nederlands
0
1
1
1.1K
RSG 100-104FM ری ٹویٹ کیا
Martelize Brink
Martelize Brink@MartelizeBrink·
Goeie môre dames en here. Hier is hoe ons program vandag loop. Sien jou 13:00. Geniet jou dag!! @zarsg
Martelize Brink tweet media
Nederlands
0
5
10
1.2K
RSG 100-104FM ری ٹویٹ کیا
Martelize Brink
Martelize Brink@MartelizeBrink·
Goeie môre almal! Ek het vir die eerste keer in ‘n lang tyd vas en regdeur geslaap. Hoe heerlik. Hier is ons middag saam met jou op DrieSestig. @zarsg
Martelize Brink tweet media
Nederlands
3
6
24
1.6K
RSG 100-104FM ری ٹویٹ کیا
Amore Bekker
Amore Bekker@Amorersg·
Ek lees vanaand op @zarsg in #kortom van mense se ervarings met Engele, uit die boek: 'Ek het 'n Engel gesien" teen 21h50.
Nederlands
2
2
9
1.1K
RSG 100-104FM ری ٹویٹ کیا
Martelize Brink
Martelize Brink@MartelizeBrink·
Goeie môre aan elk. Dis ‘n baie nat oggend in die Boland. Reën omtrent. Ons kla nie 🌧️👏👏👏👏👏 Sien jou 13:00 vir DrieSestig. @zarsg
Martelize Brink tweet media
Nederlands
0
4
12
1K
Vee
Vee@Vee__1·
Wonder wat gaan aan met kanaal 813 op DSTV @DStv @zarsg
Nederlands
1
0
2
29
RSG 100-104FM ری ٹویٹ کیا
Amore Bekker
Amore Bekker@Amorersg·
Ek is op @zarsg vanmiddag Om 15h40 SAAM met @willempelserrsg op Spitstyd, kannie waggie.
Nederlands
2
1
4
735
RSG 100-104FM ری ٹویٹ کیا
Amore Bekker
Amore Bekker@Amorersg·
Ek is Vrydag, 17 Augustus, 15h40 'n gas in #spitstyd op @zarsg met @willempelserrsg ek sien baie uit om Weer in die RSG ateljee te wees!
Nederlands
5
3
6
848
RSG 100-104FM ری ٹویٹ کیا
Martelize Brink
Martelize Brink@MartelizeBrink·
Die interessante geval van Bob, die wyfie seeskilpad. Sy is vanaf @2OceansAquarium vrygelaat met ‘n sender. Ongelukkig stuur die sender nie meer seine nie. Tog het mariene bioloë baie van haar geleer… omny.fm/shows/driesest… @zarsg
Nederlands
0
3
5
815
RSG 100-104FM ری ٹویٹ کیا
Martelize Brink
Martelize Brink@MartelizeBrink·
Goeie môre! Is almal darem ok? Die haelstorm in Johannesburg, tornado in Bloemfontein!? Vaderland. Ons gesels 13:00. @zarsg
Martelize Brink tweet media
Nederlands
1
4
5
813
RSG 100-104FM ری ٹویٹ کیا
Jacques Arendt 🇿🇦
Jacques Arendt 🇿🇦@JacquesArendt·
Vanaand op @zarsg Countryklanke tussen 22h00-23h00 speel ons vir jou musiek van Patricia Lewis, @GerrieOfficial, Gene Rockwell, Marie Gibson, The Mavericks, Lee Magnum, @ririnel, Sez Adamson, Daniel Westley Africa, Vangie Coker, Stephan Visagie en vele meer….
Jacques Arendt 🇿🇦 tweet media
Port Elizabeth, South Africa 🇿🇦 Nederlands
0
3
6
768