
Vanaand op #InGesprek: President Cyril Ramaphosa se Phala Phala-verslag, Johannesburg se geldsake saam met die adjunk-minister van finansies, Ashor Sarupen, en die jongste oor handel tussen Suid-Afrika en Amerika.
Skakel in om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144.

Nederlands



