Rene Nel
11.5K posts

Rene Nel
@diverene
DIVE, HUNT, SLEEP, REPEAT
Cape Town / Betty's Bay انضم Aralık 2014
557 يتبع6.8K المتابعون

@diverene So, wys ons nou die middel van daai brood man ... hahahaha ek is soooo nuuskierig ...
Nederlands

@diverene Part 5
So raise respect for those who dive,
Who keep the giant rigs alive,
For few men stand where he has been—
Half made of steel, half sea within.
English

@Andromeda__za Vis wat mooi gaargemaak is. So 80% van vis se hoeveelheid, mash potatoes. Chillie flakes, garlic fyn gechop, uie fyn gechop, n eier of 2 en parsley. Dis dit. Braai koekies in pan met olie.

Nederlands

@InaBrink2 Always. Sy laaik die rou vis meer. Nou weer gaar vis gegee . Van die binne vis sonder Jam. Sy eet, maar nie alles soos rou vis nie.
Nederlands

@diverene Lyk nice Rene 👏🤣🍻 meskien n dame vra of dit reg is🫣🤣💪🍻🍻
Nederlands

@Fielasekind Dis alles presies wat ek gedoen het. Was so loperig dat hy plet gevloei het.
Nederlands

@diverene Die deeg moet baie loperig wees. Laat die deeg rys in daardie bak sit hom op 'n warm plek met kleef pastiek oor. Gooi die deeg uit in 'n gesmeerde plat bak plaat uitgevoer met bak papier wat randte om het. Moenie die deeg probeer "shape" nie. Brood sal self sy vorm aan neem
Nederlands




















