Rene Nel

11.5K posts

Rene Nel banner
Rene Nel

Rene Nel

@diverene

DIVE, HUNT, SLEEP, REPEAT

Cape Town / Betty's Bay Katılım Aralık 2014
557 Takip Edilen6.8K Takipçiler
Louise Botha
Louise Botha@louisebo1·
@diverene So, wys ons nou die middel van daai brood man ... hahahaha ek is soooo nuuskierig ...
Nederlands
1
0
0
12
Rene Nel
Rene Nel@diverene·
Geelstert en Ciabata. Als behalwe die wyn en musiek is made and harvest in Betties. Lewe is lekker.
Rene Nel tweet media
Nederlands
15
6
150
3K
Rene Nel
Rene Nel@diverene·
Ek moes net weer my braaiplek kom toets in die reen en wind. Dinge begin nou na einde toe staan. Nog n klompie klein goed wat tyd vat en nog buite se planne. Dan het ek ook n huisie by die see.
Nederlands
24
7
256
9K
Mavrick.Witblits
Mavrick.Witblits@MWitblits·
@diverene Part 5 So raise respect for those who dive, Who keep the giant rigs alive, For few men stand where he has been— Half made of steel, half sea within.
English
1
0
2
21
Rene Nel
Rene Nel@diverene·
Ek dink ek het hom nou. Hierdie Ciabata is reg. Soek groter gate, maar dalk langer reis.
Nederlands
11
1
61
1.9K
Rene Nel
Rene Nel@diverene·
@Andromeda__za Vis wat mooi gaargemaak is. So 80% van vis se hoeveelheid, mash potatoes. Chillie flakes, garlic fyn gechop, uie fyn gechop, n eier of 2 en parsley. Dis dit. Braai koekies in pan met olie.
Rene Nel tweet media
Nederlands
0
0
6
71
Rene Nel
Rene Nel@diverene·
Die wereld se beste viskoekie maker Is in da house!
Nederlands
5
0
77
1.2K
Ina Brink
Ina Brink@InaBrink2·
About today🍷💕
Ina Brink tweet media
English
14
2
78
996
Don
Don@clippingthebail·
@diverene Yeah….i get same but for biltong and any other food 😬 Much love though
Don tweet media
English
1
0
2
33
Rene Nel
Rene Nel@diverene·
Sy kyk ook net vir my waneer daar vis op die tafel is. Res van tyd kap sy my n vet ignore.
Rene Nel tweet media
Nederlands
8
1
106
1.2K
Rene Nel
Rene Nel@diverene·
@InaBrink2 Always. Sy laaik die rou vis meer. Nou weer gaar vis gegee . Van die binne vis sonder Jam. Sy eet, maar nie alles soos rou vis nie.
Nederlands
1
0
1
50
Rene Nel
Rene Nel@diverene·
Plumber was op bousite en al sy werk is nou klaar en in. Slowely getting there
Rene Nel tweet mediaRene Nel tweet mediaRene Nel tweet mediaRene Nel tweet media
English
9
0
132
2.7K
Rene Nel
Rene Nel@diverene·
Hangklip
Indonesia
11
6
172
2.5K
Rene Nel
Rene Nel@diverene·
Time to Rock & Roll. Hoop daai klomp vis is nog hier na die naweek se koue front
Rene Nel tweet media
Nederlands
5
1
107
1.5K
Rene Nel
Rene Nel@diverene·
Dis nou al die 5de Ciabata wat ek try bak. Tot n menger al gekoop. Die deeg was te pap, maar die een se smaak is reg. Ystervarke staan en wag al by agterdeur vir die floppe.
Rene Nel tweet mediaRene Nel tweet mediaRene Nel tweet mediaRene Nel tweet media
Nederlands
16
3
126
3K
Chippie
Chippie@ChippieViz·
@diverene In my ondervinding weeg al jou bestanddele. Selfs die water, moet nie met kopies en lepels werk nie. En gebruik goeie broodmeel. Die groot meulenaars maal nie kwaliteit meel nie.
Nederlands
1
0
1
136
Rene Nel
Rene Nel@diverene·
@Fielasekind Dis alles presies wat ek gedoen het. Was so loperig dat hy plet gevloei het.
Nederlands
1
0
2
95
H i l a r y
H i l a r y@Fielasekind·
@diverene Die deeg moet baie loperig wees. Laat die deeg rys in daardie bak sit hom op 'n warm plek met kleef pastiek oor. Gooi die deeg uit in 'n gesmeerde plat bak plaat uitgevoer met bak papier wat randte om het. Moenie die deeg probeer "shape" nie. Brood sal self sy vorm aan neem
Nederlands
1
0
1
161
Rene Nel
Rene Nel@diverene·
@InaBrink2 Hulle is n main ingredient op gerookte makriel
Nederlands
1
0
8
370