
Vanaand sing ek Jazz en gesels ek met die lieflike @franricolucas op RSG.
Ek luister gereeld na sy program en was gelukkig genoeg om hom in persoon te kon ontmoet tydens vanjaar se KKNK en vanaand is ek sy gas.
Skakel gerus in op @rsg_100104fm
9 April om 22.10. 🎷🎤🎹

Nederlands















