storieMAKER

2.8K posts

storieMAKER banner
storieMAKER

storieMAKER

@storiemaker

Stories oor Afrikaanse Flieks, TV Reekse, Toneel, Musiek en Boeke. En so nou en dan ‘n kort Internasionale fliek resensie. [email protected]

Pretoria, South Africa Beigetreten Eylül 2017
268 Folgt663 Follower
storieMAKER retweetet
Margit
Margit@DowweDolla007·
O,lala... was jare laas op Robertson, maar maak op die #koebaaiwaaitoer einde Sept 'n draai by die splinternuwe Red Chair Bistro by @RooibergWines Saam met my is pianis Coenraad Rall. En Dolla gooi vir oulaas 'n stuiwer...net nie in Zumpies se crowdfunding! #komediekabaret
Margit tweet media
Nederlands
0
5
9
0
storieMAKER retweetet
kykNET TV
kykNET TV@kykNETtv·
Sal Bijl en sy span die slang in die gras kan vang? 🐍 🐍 Besoek nou die @DStv-app vir al die vorige naelbyt-episodes van #DieByl
Nederlands
1
3
7
0
storieMAKER retweetet
Select Musiek
Select Musiek@SelectMusiek·
SPLINTERNUWE MUSIEKVIDEO: Devan, ons talentvolle nuweling, bederf ons die week met sy Musiekvideo #Seisoene. Gaan kyk hom en laat weet ons wat julle dink 🙌 Nou beskikbaar op YouTube 😉 youtube.com/watch?v=mwb-5D…
YouTube video
YouTube
Nederlands
1
2
2
0
storieMAKER retweetet
Toyota Stellenbosch Woordfees
Ons is baie opgewonde oor die eerste Toyota US Kunstenaarsweek wat nuwe hoop en nuwe werk sal skep. Alle professionele kunstenaars met loopbane in die uitvoerende kunste kan aansoek doen. Klik hier om meer uit te vind oor die Kunstenaarsweek: woordfees.co.za/afr/nuus/die-w…
Toyota Stellenbosch Woordfees tweet media
Nederlands
0
1
1
0
storieMAKER retweetet
Suidooster
Suidooster@suidoostertv·
💕 Kaashifa en Imraan gaan trou! #Suidooster
Nederlands
2
3
61
0
storieMAKER retweetet
kykNET TV
kykNET TV@kykNETtv·
Skakel vanaand om 20:00 in vir 'n aand van aksie en lekker lag met die storiefilm #Kantlyn 🏉🏉
Nederlands
3
3
25
0
storieMAKER retweetet
Select Musiek
Select Musiek@SelectMusiek·
JOOX South Africa het al Elandré se VUURWARM songs op een Playlist gesit, luister hier >> bit.ly/38wmqCo
Select Musiek tweet media
Nederlands
0
1
1
0
storieMAKER retweetet
kykNET TV
kykNET TV@kykNETtv·
Dit blyk asof Kaashifa beheer neem van haar liefdeslewe vandeesweek in #Suidooster 😍 🥰
Nederlands
0
2
6
0