Netwerk24

193.1K posts

Netwerk24 banner
Netwerk24

Netwerk24

@Netwerk24

Al die nuus, politiek, sport, geldsake & vermaak tot menings & diepteontledings, #AllesOpEenPlek & in Afrikaans! Volg @Netwerk24Sport vir top-sportnuus.

Kaapstad Katılım Nisan 2009
1.1K Takip Edilen200.8K Takipçiler
Netwerk24
Netwerk24@Netwerk24·
Namibië klink dalk nie na die mees eksotiese vakansiebestemming nie, want baie Suid-Afrikaners beskou dit steeds as deel van ons land. Maar hierdie groot land met die klein bevolking huisves van die mees asemrowende natuurskoon.🧷 Lees meer hier: brnw.ch/21x2EXm
Netwerk24 tweet media
Nederlands
0
0
0
378
Netwerk24
Netwerk24@Netwerk24·
Craig Nicholson is gereed vir die derde ronde van die Toyota GR Cup op 23 Mei by Zwartkops. Wedrenne laat tyd vlieg, en met ’n nuwe strategie sien hy uit na die aksie. Moenie hierdie adrenalienbelaaide dag misloop nie. #ToyotaGazooRacing Lees meer hier: brnw.ch/21x2ESj
Nederlands
0
0
1
220
Netwerk24
Netwerk24@Netwerk24·
Theo se koffiekuier is dié week by Nick Liebenberg van Laeveld Agrochem. Hulle gesels oor hoe ’n klein familieonderneming deur verhoudings gegroei het. #KoffieEnKapitaal, geborg deur Capitec, word elke Woens. om 19:30 op VIA uitgesaai. 🧷 Kyk hier: brnw.ch/21x2EGt
Netwerk24 tweet media
Nederlands
0
0
0
207
Netwerk24
Netwerk24@Netwerk24·
▶️ KYK – Capitec se geheim? Bemarking wat die waarheid vertel In die VIA-reeks #KoffieEnKapitaal vertel Capitec se Francois Viviers hoe bemarking nie net 'n koste is nie, maar 'n kragtige drywer van volhoubare sukses. Met trots geborg deur Capitec. 🧷brnw.ch/21x2CkR
Netwerk24 tweet media
Nederlands
0
0
0
210
Netwerk24
Netwerk24@Netwerk24·
GEBORG | Capitec se merkwaardige groei en vernuwende benadering tot bankwese is in fokus wanneer Theo koffie drink by Francois Viviers. #KoffieEnKapitaal, geborg deur Capitec, word elke Woens. om 19:30 op VIA uitgesaai. Heruitsendings Sondae om 18:00. 🧷 brnw.ch/21x2rVs
Netwerk24 tweet media
Nederlands
0
0
0
278
Netwerk24
Netwerk24@Netwerk24·
📢 GEBORG | H&M x Stella McCartney Beskikbaar vanaf 7 Mei! Vier 20 jaar van ikoniese styl en volhoubare materiale. Moenie hierdie unieke versameling misloop nie. #StellaMcCartneyxHM 🔗 brnw.ch/21x2f9s
Netwerk24 tweet media
Nederlands
0
0
0
489
Netwerk24
Netwerk24@Netwerk24·
GEBORG | Theo drink koffie saam met die Springboklegende Kobus Wiese en gesels oor sy lewe ná rugby en die bou van ’n handelsnaam. #KoffieEnKapitaal, geborg deur Capitec, word elke Woens. om 19:30 op VIA uitgesaai. Heruitsendings op Sondae om 18:00. 🧷brnw.ch/21x2eLn
Netwerk24 tweet media
Nederlands
0
1
0
352
Netwerk24
Netwerk24@Netwerk24·
📢 GEBORG |▶️ KYK - In die VIA-reeks #KoffieEnKapitaal, met trots deur Capitec geborg, vertel Jackie van Niekerk van Attacq hoe sy van kelnerin tot uitvoerende hoof gegroei het en ’n “stad binne ’n stad” by Waterfall City geskep het. 🧷 Kyk hier: brnw.ch/21x2cry
Netwerk24 tweet media
Nederlands
0
0
0
250
Netwerk24
Netwerk24@Netwerk24·
📢 GEBORG | Van Albanië tot Okinawa – TikTok lok SA reisigers na droomvakansies. Paradysstrande en historiese strate inspireer sakpas-avonture. Stel jou Yesim eSIM op voor jy vertrek – dit is net so noodsaaklik soos jou paspoort. #Travelsmart #Yesim 🔗 brnw.ch/21x22An
Netwerk24 tweet media
Nederlands
0
0
0
259
Netwerk24
Netwerk24@Netwerk24·
Theo gesels met Jackie van Niekerk (Attacq) oor veerkragtigheid en die bou van dinamiese stedelike ruimtes vir ’n veranderende wêreld. #KoffieEnKapitaal, geborg deur Capitec, word elke Woens. om 19:30 op VIA uitgesaai. Heruitsendings: Sondae om 18:00. 🧷brnw.ch/21x224L
Netwerk24 tweet media
Nederlands
0
0
0
197
Netwerk24
Netwerk24@Netwerk24·
KYK - Hoe red jy 'n ikoniese voedselreus met net 25 mense by hoofkantoor? Tjaart Kruger vertel hoe hy uit aftrede gekom het om die maatskappy agter Albany, Jungle Oats en Oros te transformeer. #KoffieEnKapitaal word trots deur Capitec geborg. Kyk dit: brnw.ch/21x1ZMD
Netwerk24 tweet media
Nederlands
0
0
0
354
Netwerk24
Netwerk24@Netwerk24·
By die Toyota GR Cup het Craig Nicholson besef voorbereiding is niks as jy nie luister nie. Hy het gedink die ren is antikloksgewys, maar dit was kloksgewys. Ná sy fout moes hy sy strategie aanpas. Les geleer: Stop, dink, en luister – selfs na jou vrou. 👉 brnw.ch/21x1OFa
Netwerk24 tweet media
Nederlands
0
0
0
427