Touch of Class
573 posts

Touch of Class
@touchofclassmus
Touch of Class is 'n SA musiekduo met veelsydige sanger Ruhan du Toit en legendariese kitaarspeler Deon van der Merwe.
Pretoria, SA 参加日 Eylül 2013
274 フォロー中774 フォロワー
Touch of Class がリツイート

Kaapstad, julle is ongelooflik! Al die AiG-konserte is TJOKKENBLOK! Ons maak spesiaal vir julle 'n 5de konsert oop - dit is die eerste keer ooit so help ons asseblief om rekords te breek en Afrikaans GROTER as óóit te maak. Klik hier: bit.ly/AiGKaap_19.
@Computicket

Nederlands
Touch of Class がリツイート

Op 23 Desember kuier @LeahMusiekSA, @WillemBotha en @touchofclassmus in die pragtige dorp Jeffreysbaai - wat ook onlangs aangewys is as Dorp van die Jaar! Hulle gaan by #JollyDolphin in aksie wees - maak seker jy kry jou kaartjies vroegtydig!
@kykNETtv @kykNETNou

Nederlands
Touch of Class がリツイート

Kry vandag jou kaartjies vir #ClassicsIsGroot 2019. Met kunstenaars soos @MoniqueSteynSA, @elvisblue en @touchofclassmus wat ou treffers afstof en op hul besonderse wyse vertolk, beloof dié vertoning om jou mee te voer. Kry dit hier: : bit.ly/Classics2019.

Nederlands
Touch of Class がリツイート

Kan jy dit glo?! Afrikaans is Groot skop môre af! Vir watter konsert het jy kaartjies? #AiGPta2018

Nederlands
Touch of Class がリツイート
Touch of Class がリツイート

Hier is goeie nuus. Daar is 'n #blackfriday aanbod op AiG-kaartjies vir die konsert van 29 Nov. 19:30. Die eerste 200 kaartjies wat in die R350 prysklas verkoop word kry 2 kaartjies vir die prys van 1. Nou dít is 'n winskopie. Moet nie uitmis nie. Slegs by @Computicket.

Nederlands
Touch of Class がリツイート

KAAPSTAD NEEM KENNIS!
Is julle reg vir Afrikaans is Groot? Kaartjieverkope open nou om 09:00! Slegs beskikbaar by @Computicket. Maak seker julle mis dit nie, want dit gaan nóg GROTER wees! Klik hier om te bespreek: bit.ly/AiGKaap_19.

Nederlands
Touch of Class がリツイート
Touch of Class がリツイート
Touch of Class がリツイート

Ontmoet die man agter die 🎸! Volg @touchofclassmus se @deonvdm1 nou op alle sosiale media platforms!

Nederlands
Touch of Class がリツイート

As jy nog nie die nuwe Afrikaans is Groot Vol. 11 dubbel-versamelalbum besit nie kan jy @touchofclassmus se nuwe snit, Ek Wil Eendag Kan Sê, môreaand vir die eerste keer op @jacarandafm hoor. Dié snit is dan die #HotHit met @itsDannyPainter. Luister saam.

Nederlands
Touch of Class がリツイート

Nog net #2dae voor #DieKontrak op @viatv begin! Wie gaan die nuwe Afrikaanse musiekster wees wat met 'n gesogte #ColeskeArtists-kontrak gaan wegstap? Maak seker jy skakel Woensdagaand in as @bobbyvjaarsveld, aanbieder van die program, jou op die pad saam met die deelnemers neem.

Nederlands
Touch of Class がリツイート

Jy het seker al die lusmaker van @steve_hofmeyr, @bobbyvjaarsveld, @Jay_du_Plessis, @BokvanBlerkReal en @ruhandutoit82 se snit, Die Land, gehoor. 'n Spesiale embleem en plegbelofte is geskep om saam met hulle die boodskap van hoop te dra. Besoek dielandbehoortaanjou.co.za vir meer.

Nederlands
Touch of Class がリツイート

Touch of Class がリツイート

Bly hierdie naweek warm in die huis met @touchofclassmus se nuwe DVD. Hierdié DVD, Live, bevat uittreksels van optredes - hul vertolkings van Sound of Silence, Hotel California en Val Op Jou Knieë gaan jy nou oor en oor kan kyk. Kry dit vandag by @MUSICA_AFRICA .

Nederlands
Touch of Class がリツイート

Met @touchofclassmus se roerende en unieke musiek, doen hulle beslis hul naam gestand - want dié duo is beslis in 'n klas van hul eie. Jy kan hulle ook op die Afrikaans is Groot 2017-konsert CD en DVD hoor. Kry joune sommer nou by @MUSICA_AFRICA en hier: bit.ly/2MssHCv.

Nederlands
Touch of Class がリツイート

Breek dit nie jou hart dat ongeveer 8 000 kleuters met 'n honger magie moet gaan slaap nie? Help #ColeskeArtists en @solhelpendehand om etes aan dié kleuters te voorsien. SMS STOP na 38969 om R10 te skenk.
#Stophonger
@CorleaBotha @touchofclassmus @MoniqueSteynSA @TarrynLamb

Nederlands







