Afrikaans.com

1.7K posts

Afrikaans.com banner
Afrikaans.com

Afrikaans.com

@afrikaansdotcom

Ons nooi jou saam op 'n ontdekkingstog die wye Afrikaanse landskap in. Laat weet ons hoe lyk jou Afrikaans!

South Africa 가입일 Nisan 2016
961 팔로잉2.6K 팔로워
Afrikaans.com
Afrikaans.com@afrikaansdotcom·
Alles is moontlik in en deur jou moedertaal! Albert van Wyk skryf sy kreatiwiteit, kritiese denke en vermoë om probleme op te los toe aan sy sterk fondasie in sy moedertaal! Hy het sy eerste miljoen rand op die ouderdom van 22 gemaak! youtube.com/watch?v=4HCnsm…
YouTube video
YouTube
Nederlands
0
1
4
0
Afrikaans.com
Afrikaans.com@afrikaansdotcom·
Dit is Internasionale Moedertaaldag! Afrikaans het baie om te vier. Koester dit deur jou taal te lees, te leef en te leer. Deur moedertaalonderrig gee jy jou kinders die X-faktor! afrikaans.com/projekte-wen/m…
Nederlands
0
3
7
0
Afrikaans.com 리트윗함
Netwerk Namibië
Netwerk Namibië@NetwerkNamibie·
Ons vier Internasionale Moedertaaldag op 21 Februarie
Netwerk Namibië tweet media
Dansk
0
1
1
0
Afrikaans.com
Afrikaans.com@afrikaansdotcom·
Ons is supertrots op al die uitblinkers by vanjaar se kykNET Fiëstas! Baie geluk aan al die wenners en dankie vir die uitmuntende produksies wat ons almal verryk! 'n Spesiale 👍 vir Innibos! #jouafrikaanstel #Fiestas2020 @Innibosfees
Afrikaans.com tweet media
Nederlands
0
0
1
0
Afrikaans.com
Afrikaans.com@afrikaansdotcom·
5 Februarie is Wêreld-hardopleesdag – die dag plaas die positiewe impak van stories met kinders deel in die kollig. Ons beskou die geletterdheidskrisis in ‘n ernstige lig en nooi jou om deel te neem aan Nalibali se uitdaging. Maak 'n verskil! #joutaaltel afrikaans.com/taalnuus/werel…
Nederlands
0
0
0
0