Innibos Kunstefees
6.7K posts

Innibos Kunstefees
@Innibosfees
Innibos Laeveld Nationale Kunstefees 🗓️3 tot 6 Julie 2025 📍Mbombela, Nelspruit https://t.co/jNVQbSzqRQ
Mbombela, South Africa Katılım Mayıs 2011
1.4K Takip Edilen10.9K Takipçiler

Hy Ricci, da'as 𝑳𝑬𝑲𝑲𝑬𝑹 dinge daar buite 🎵 soos Innibos se kaartjieverkope wat vroeër open op 28 Februarie 2025!
#Innibos2025 #VakansieBeplanning #KaartjiesOop28Feb #SpaarVirJouLekkerJaar

Nederlands

What a LEKKER Celebration!
The streets of Nelspruit came alive with the vibrant sights and sounds of the Mpumalanga Cultural Experience Parade! 🎉 It was a true celebration of the rich cultural diversity and unity that makes our beautiful nation so unique and colourful. #innibos




English

𝐇𝐈𝐄𝐑 𝐈𝐒 𝟐𝟎𝟐𝟓 𝐒𝐄 𝐅𝐄𝐄𝐒𝐃𝐀𝐓𝐔𝐌𝐒!
Skryf dit in jou dagboek, maak 'n knoop in jou oor, sit 'n "reminder" op jou selfoon... solank jy net hierdie datums onthou, want dan fees ons weer GROOT in die Laeveld!
innibos.co.za #Innibos2025

Nederlands

Kaartjies is beskikbaar by @Computicket #BietjieBietjieBos #standardbankinnibos
Die volledige program is op ons webwerf innibos.co.za


Nederlands

Kaartjies open vanoggend 9:00 by @Computicket hou jou vinger op die knoppie #BietjieBietjieBos

Nederlands

Raai wat?! Van 1 tot 5 Desember 2021 gaan ons Bietjie-Bietjie-Bos!!
Dagboek solank die datum🎉
Ons sal die program binnekort met julle kan deel. Stof solank die dansskoene af en skud die feesvere reg.
Ons sien julle een van die dae! #standardbankinnibos2021 #BietjieBietjieBos

Nederlands

As dit reën vry te stel.
Nou beskikbaar op alle stroomdienste lnk.to/AsDitReenMB @KarlienVanJ @murraylubbe @WasserfallFans @AfrIsGroot @GrootFM
Nederlands


Baie geluk aan Jaco Smit, wat as wenner van Die GROOT Ontbyt en @StandardBankZA Innibos Liedjie-Inni-laai Liedjieskryf Kompetisie aangekondig is vanoggend!! @GrootFM @KarlienVanJ @WasserfallFans @Murray_Lubbe

Nederlands

Skryf nou in vir die Innibos Look alike kompetisie in samewerking @huisgenoot daar is fantastiese pryse op die spel @ilangamall

Nederlands

Ons sien baie uit na vanaand se In Jou Huis konsert in samewerking met @kykNETtv en @radio_laeveld As jy ook wil saam luister skakel 19:00 in op 100.5FM en geniet die konsert saam ons en @JakDePriester

Nederlands

Skryf nou in vir Liedjie-Inni-laai liedjieskryf kompetisie @GrootFM #liedjieinnilaai #innibos #DieGROOTOntbyt

Nederlands

Hoekom doen ons Eisteddfod? Margit Meyer Rödenbeck gaan julle 'n paar tips en truuks leer by die Innibos Eisteddfod Werkswinkels!
30 en 31 Julie 2021 se werkswinkels sorg vir uitstekende voorbereiding vir die Nelspruit Eisteddfod teen net R60 per persoon innibos.co.za/projekte
Nederlands

Innibos Eisteddfod Werkswinkels in samewerking met NATI.
Hierdie is 'n uitstekende geleentheid om jou voor te berei vir jou optrede by die Nelspruit Eisteddfod. Besoek innibos.co.za/projekte vir meer inligting

Nederlands






