Die dinge wat jou vang op die plaas:
- Om 12uur wakker te skrik met 'n plaaswerker op die stoep en die hond blaf.
- Jou aanstaande 'n soen op die skouer te gee voor hulle met bulletproof vests uit gaan.
- Dan wag jy.
hoe lank vat dit vir jou mond om weer lewe te kry na jy jou verstand tande laat uithaal het? ek raak panicy.. wat as ek nooit weer roomys kan proe nie?!
Ons probeer so erg jonk bly, maar ons besef nie soms wat 'n voorreg dit is om oud te word saam iemand wat jou nie dryf om moord te pleeg nie.
Om stok oud te word saam iemand wat jy opreg lief het.