Radio Namakwaland

4.5K posts

Radio Namakwaland

Radio Namakwaland

@934fm

Vredendal Katılım Eylül 2011
0 Takip Edilen528 Takipçiler
Radio Namakwaland
Radio Namakwaland@934fm·
Mike Pretoius in die ateljee vir Talent 20:15, bly ingeskakel en luister saam.
Eesti
0
2
3
0
Radio Namakwaland
Radio Namakwaland@934fm·
Luister na Talent vanaand om 20:15 met Mike Pretorius van Koekenaap.
Nederlands
0
1
2
0
Radio Namakwaland
Radio Namakwaland@934fm·
Hier is Ettiene Matwan besig in Vanrhynsdorp met die ontwikkeling van jong dansers, jy kan ook eenkeer in die maand na om luister om 19:30 in die program Kuns en Kultuur met Brian Owies
Nederlands
0
0
1
0
Radio Namakwaland
Radio Namakwaland@934fm·
Bly ingeskakel vir Gebedsmure om 19:30 met Leraar Nico Beukes Tema: Gebed van intersessie
Nederlands
0
0
1
0
Radio Namakwaland
Radio Namakwaland@934fm·
Luister om 20:00 na Jy die Entrepreneur met David Malherbe Onderwerp: Administrasie (Vervolg)
Nederlands
0
0
1
0
Radio Namakwaland
Radio Namakwaland@934fm·
In Dwelmvry om 20:30 praat Brian Owies met Terry van der Merwe van NTC oor die ondersteuning van 'n verslaafde.
Nederlands
0
0
1
0
Radio Namakwaland
Radio Namakwaland@934fm·
!Wen! Vanmiddag met Radio Namakwaland die geleentheid om die Maskam 4X4 challenge by te woon. Whatsapp die woorde "Maskam 4x4 challenge jou naam en van" na 0793507339.
Nederlands
0
0
1
0
Radio Namakwaland
Radio Namakwaland@934fm·
Stuur jou gebedsversoek na Whatsapp 079 350 7339 Sms 33282 Skakel 027 213 4208
Nederlands
0
0
1
0
Radio Namakwaland
Radio Namakwaland@934fm·
Goeie middag, dis kuiertyd saam met Hesta Stols in Barshou vanmiddag tussen 13:00 tot 16:00. 13:10 Nuus Aktueel 13:30 Landbou Aktueel 13:45 Luisteraarskeuse 14:30 5 minute van hoop saam met... facebook.com/permalink.php?…
Nederlands
0
0
0
0
Radio Namakwaland
Radio Namakwaland@934fm·
Die Invincible Rugby Club by Brian Owies in Jeugtyd Wedstryd Sekretaris Salvester Coetzee Hoof afrigter Hilton Skippers
Nederlands
0
0
1
0
Radio Namakwaland
Radio Namakwaland@934fm·
Talent met Chantelle en charlene Lott die tweeling en Sammy van Vredendal Noord in die ateljee.
Nederlands
0
0
0
0
Radio Namakwaland
Radio Namakwaland@934fm·
hier is die foto's CAB Lede wat gisteraand by Brian Owies in die program Dwelmvry gekuier het Errol Job Streeksvoorsitter van die CAB met Heinrich en Enjolina.
Nederlands
0
0
0
0
Radio Namakwaland
Radio Namakwaland@934fm·
Luister vanaand na Talent om 20:15 met Chantelle Lott van Vredendal Noord.
Nederlands
0
0
0
0
Radio Namakwaland
Radio Namakwaland@934fm·
Bly ingeskakel vir Gebedsmure vanaand om 19:30 met Ruth Saal.
Nederlands
0
0
0
0