
AFFIE-HOKKIE
Die hokkie-seuns maak reg om hierdie naweek onder beperkings te begin deelneem. Gistermiddag was dit die o/14B-span se voorreg om op die skool se mini-astro te oefen vir hul komende wedstryd teen KES in Johannesburg.
#LaatDaarLigWees
@AFGRI1

Nederlands




















