Very sad news that Adam will be bidding farewell to their performing era as a group! They can still be booked until end 2019. Thank you for the music @adamgroep and the loads and loads of entertainment through the years !
@adamgroep is op 29 Aug by Die Blou Hond in Pretoria te sien vanaf 21:00. Kaartjies is R180pp & is beskikbaar op casatoscana.co.za Jy kan selfs 30% afslag geniet op akkommodasie as jy die aand van die vertoning by Casa Toscana oornag. Maak 'n aand daarvan & kom kuier saam!
Hierdie Donderdag kuier @adamgroep by die Letaba Skou in Tzaneen vanaf 19:30. Jy kan ook uitsien na kunstenaars soos Kurt Darren en Pieter Smith. Kaartjies is beskikbaar by die hekke en is slegs R90 per volwassene en R40 per kind onder 13jaar. Mis en mis uit.
Kom kuier saam met die talentvolle groep @adamgroep hierdie Saterdag by die Ventersdorp Gekombineerde Skool vanaf 19:00. Kaartjies is net R100pp. Daar is selfs ‘n Golden Boma ervaring wat ‘n biltongmandjie en persoonlike kelner insluit. Hekke maak reeds 17:00 oop. Sien jou daar!
Die Foyer Produksies is elke jaar ‘n hoogtepunt en hierdie jaar is @adamgroep deel van die program. Hulle deel more- en Woensdagaand die verhoog saam met verskeie skoolkore by die NG Kerk Suiderlig in Krugersdorp. Hierdie twee aande beloof om onvergeetlik te wees.
@adamgroep is bekend vir treffers soos Kasteel, Hoogtevrees, Sê My & nog vele meer. Op 29 Aug is hierdie drie manne te sien by Die Blou Hond in Pretoria met ‘n vertoning om oud en jonk weg te blaas. Kry nou jou kaartjies teen slegs R180pp. Skakel 012 348 8820 vir meer inligting.