CO_Productions
22.9K posts

CO_Productions
@CO_Productions
Artist & Event Management Specialists
Pretoria, South Africa Katılım Mayıs 2011
993 Takip Edilen9K Takipçiler

🎶 @LeahMusiekSA bring die gees na die Landboufees!
Kom geniet haar optrede op 6 September by die Die Krip Landboufees net buite Magaliesburg!✨
Saam met Jay, Gerhard Steyn, Christiaan Carstens en Marko le Roux, beloof dit ’n dag vol musiek, lekker kos en plaasvibes! 🌾🎤
Nederlands

Sien @WillemBotha Sondag in aksie by East Rand Traders in Boksburg – vir die eerste keer in ’n lang tyd!
Kom geniet ’n middag vol lekker musiek en vermaak saam met een van SA se gunstelinge! 🎶
Nederlands

@LeahMusiekSA kom kuier by Thirsty Fox op 28 Aug! 🎉 Gratis ingang – bring jou vriende en kom kuier saam! 🍻
Nederlands

🎤@BobbyvanJaarsveld en orkes in aksie by Eish Lake Umuzi!
Kom geniet 'n aand vol Afrikaanse treffers en lekker vibes op 5 September in Secunda! ✨
Moet dit nie misloop nie – bring jou vriende en kom kuier saam! 🎶🔥
Nederlands

Kom geniet ’n betowerende aand van musiek saam met @LeahMusiekSA by Hugo Rust Laerskool se Koorfees op 4 September! 🌟🎼
Nederlands

⚡️ Bernice West se nuutste enkelsnit ‘Elektrisiteit’ is nou op ál die stromingsdienste!
Het jy dit al geluister? Of dalk die musiekvideo gekyk? 🎬✨Laat weet ons wat jy dink!
bernicewest.lnk.to/KommaNader
Nederlands