Afrikaans_Quotes_LR

961 posts

Afrikaans_Quotes_LR banner
Afrikaans_Quotes_LR

Afrikaans_Quotes_LR

@Afr_Quotes_LR

Van aanhalings uit liedjies ,stukkies om jou dag beter te maak, Quotes om n glimlag op die gesigte te sit tot stukkies wat julle ♡ sal sag maak !

Katılım Haziran 2013
424 Takip Edilen12.2K Takipçiler
Afrikaans_Quotes_LR
Afrikaans_Quotes_LR@Afr_Quotes_LR·
Ek het al lankal vrde gemaak , maar ek sukkel om jou voorkop soene te vergwet - dit was iets spesiaals ♥
Nederlands
0
7
8
0
Afrikaans_Quotes_LR
Afrikaans_Quotes_LR@Afr_Quotes_LR·
Soms is verlief wees soos 'n garage pie , soo verkeerd maar tog soo lekker !♡
Nederlands
0
11
8
0
Afrikaans_Quotes_LR
Afrikaans_Quotes_LR@Afr_Quotes_LR·
Jy gee my die gevoel , wat ek kry as my pa laat weet dit het gereën op die plaas (kinderlik opgewonde) !
Nederlands
0
13
17
0
Afrikaans_Quotes_LR
Afrikaans_Quotes_LR@Afr_Quotes_LR·
Spos n kind wil ek speel en lag en ophou worry oor die dinge van groot wees !
Nederlands
0
13
9
0
Afrikaans_Quotes_LR
Afrikaans_Quotes_LR@Afr_Quotes_LR·
As ek kon kies sou ek my hart volg ,dit lei my reguit na die grond pad !♥
Nederlands
0
17
15
0
Afrikaans_Quotes_LR
Afrikaans_Quotes_LR@Afr_Quotes_LR·
Vriendinnr wat omgee...vergeet nooit net n rukkie van jou nie !
Nederlands
0
5
5
0
Afrikaans_Quotes_LR
Afrikaans_Quotes_LR@Afr_Quotes_LR·
Kosbaar en spesiaal is maar klein woordjies om jou te beskryf !
Nederlands
0
16
8
0
Afrikaans_Quotes_LR
Afrikaans_Quotes_LR@Afr_Quotes_LR·
Ons is ook net tieners ,ons het ook net nodig om te leef !
Nederlands
1
6
1
0
Afrikaans_Quotes_LR
Afrikaans_Quotes_LR@Afr_Quotes_LR·
Want met jou boertjie skoene trap jy my hart plat !♥
Nederlands
0
14
9
0
Afrikaans_Quotes_LR
Afrikaans_Quotes_LR@Afr_Quotes_LR·
As dinge te veel raak ,drink n koppie koffie ! ♡
Nederlands
0
17
11
0
Afrikaans_Quotes_LR
Afrikaans_Quotes_LR@Afr_Quotes_LR·
As iemand is nie hemel is wat jy lief het is daar altyd n stukkie hemel in jou huis ! ★
Nederlands
0
6
10
0
Afrikaans_Quotes_LR
Afrikaans_Quotes_LR@Afr_Quotes_LR·
Jy lewe net een keer ,begrawe die hartseer !
Nederlands
0
15
12
0
Afrikaans_Quotes_LR
Afrikaans_Quotes_LR@Afr_Quotes_LR·
Dis baie arogant om oor more te worry .. want God weet wat Hy doen ! ★
Nederlands
0
38
21
0
Afrikaans_Quotes_LR
Afrikaans_Quotes_LR@Afr_Quotes_LR·
Lewe vir vandag dis al wat jy het.. niemand weet of more daar gaan wees nie!
Nederlands
0
21
15
0
Afrikaans_Quotes_LR
Afrikaans_Quotes_LR@Afr_Quotes_LR·
Ek het nie 'n redder op 'n witperd nie, maar wel 'n redder op 'n houtkruis..♡†
Nederlands
0
45
44
0