Afrikaans_oukie

1.8K posts

Afrikaans_oukie banner
Afrikaans_oukie

Afrikaans_oukie

@Afr_oukie

Simpatie verswak 'n hart, maar empatie breek hom af. Staan op my skoene met jou kaal voete, ons kan dans op die ritme van my hartklop. IG: Afrikaans_oukie

Katılım Nisan 2014
2.3K Takip Edilen3.3K Takipçiler
Sabitlenmiş Tweet
Afrikaans_oukie
Afrikaans_oukie@Afr_oukie·
Sê vir haar waarom jy haar liefhet, nie hoe baie jy haar liefhet nie.
Nederlands
2
12
29
0
Afrikaans_oukie retweetledi
kaalwoorde
kaalwoorde@kaalwoorde·
Jou skaduwee sit nog voor my deur en elke aand as ek hom volg tot waar jy kan wees, hang my tone van die afgrond af en wink donker my nader
Nederlands
0
6
17
0
Afrikaans_oukie
Afrikaans_oukie@Afr_oukie·
Ek sal jou liefhê tot die lewenslyn van alle lewens tot 'n punt kom.
Nederlands
0
4
3
0
Afrikaans_oukie
Afrikaans_oukie@Afr_oukie·
Doen wat reg is vir jouself. Niemand anders loop in jou skoene nie.
Nederlands
0
6
11
0
Afrikaans_oukie
Afrikaans_oukie@Afr_oukie·
You’re missing half of your life chasing others. ___ I'd rather chase the person who loves me and who I love th... qooh.me/q/309f96b
English
0
0
0
0
Afrikaans_oukie
Afrikaans_oukie@Afr_oukie·
Before:Don't worry,I will always love you more than ... ___ You just choose the wrong guys, not all guys are the ... qooh.me/q/309fab4
English
0
0
0
0
Afrikaans_oukie
Afrikaans_oukie@Afr_oukie·
Jy is my nuwe gunsteling gevoel.
Nederlands
0
5
3
0
Afrikaans_oukie
Afrikaans_oukie@Afr_oukie·
What's a big turnoff on the first date? ___ When all she talks about, is herself and nothing else. qooh.me/q/31f64e9
English
0
0
0
0
Afrikaans_oukie
Afrikaans_oukie@Afr_oukie·
Ek dink ek hou van jou?😂Ek weet nie hoe nie en ek weet nie hoekom nie... ___ Ek hou daarvan dat jy van my hou :P qooh.me/q/3140309
Nederlands
0
0
0
0
Afrikaans_oukie
Afrikaans_oukie@Afr_oukie·
Kan jou hart weer heel raak as dit so erg gebreek is... ___ Jou hart sal altyd genees. Daar gaan skeurplekke en r... qooh.me/q/31ab063
Nederlands
0
0
0
0
Afrikaans_oukie
Afrikaans_oukie@Afr_oukie·
Die stilte oorweldig my gedagtes met alles wat is, was en nog gaan wees.
Nederlands
0
2
5
0
Afrikaans_oukie
Afrikaans_oukie@Afr_oukie·
Het jy nou iemand spesiaal? ___ Almal is spesiaal, maar iemand op wie ek my oog het. Hm.. ek dink so, ja. qooh.me/q/30e2b42
Nederlands
0
0
0
0
Afrikaans_oukie
Afrikaans_oukie@Afr_oukie·
As ek jou DM sal jy geskok as jy sien wie ek is... ___ Hm.. dink jy regtig so? Wat van.. jy probeer net? qooh.me/q/30ac277
Nederlands
0
0
1
0