Afr_tweets

423 posts

Afr_tweets banner
Afr_tweets

Afr_tweets

@Afr_tweets

Katılım Ekim 2013
58 Takip Edilen1.7K Takipçiler
Afr_tweets
Afr_tweets@Afr_tweets·
Die probleem met 'n hart van klip he is wanneer daar iemand in is , kan hulle nie uit nie ...
Nederlands
0
3
2
0
Afr_tweets
Afr_tweets@Afr_tweets·
Word die seer ooit minder??
Nederlands
0
2
3
0
Afr_tweets
Afr_tweets@Afr_tweets·
As ek terugdink aan ons tye saam en hoe ek jou mis...Besef ek net weer...Ek was regtig lief vir jou...Ek is steeds regtig lief vir jou !!
Nederlands
0
3
0
0
Afr_tweets
Afr_tweets@Afr_tweets·
Hoe meer ek aan jou dink en na jou verlang ... Hoe meer besef ek dat ek lief is vir iemand wie klaar van my vergeet het!!!
Nederlands
0
3
2
0
Afr_tweets
Afr_tweets@Afr_tweets·
Sê my waar was die fout om jou lief te hê met als wat ek het???
Nederlands
0
0
0
0
Afr_tweets
Afr_tweets@Afr_tweets·
Jys in elke aand se droom die hoofkarakter en ek die byspeler ... Elke aand die selfde storie , jy breek my hart en dis vir jou lekker??
Nederlands
0
2
0
0
Afr_tweets
Afr_tweets@Afr_tweets·
Jy kan seermaak ... Al is jy nie daar nie!!
Nederlands
0
0
0
0
Afr_tweets
Afr_tweets@Afr_tweets·
Jammer om te sê, ek wil jou by my hê !!! Ek het jou nodig , dis so eenvoudig!!
Nederlands
0
3
1
0
Afr_tweets
Afr_tweets@Afr_tweets·
Ek is op 'n gevaarlike plek in my lewe ... Ek gee meer om oor jou as myself en ek kan dit nie help nie...
Nederlands
0
4
0
0
Afr_tweets
Afr_tweets@Afr_tweets·
Dit raak vir my moeiliker om te glo dat dinge beter gaan raak ...
Nederlands
1
3
0
0
Afr_tweets
Afr_tweets@Afr_tweets·
Ek was altyd goed met woorde , dis tog hoe ek jou hart gewen het... Nou is daar geen woorde want jyt jou hart teruggevat...
Nederlands
0
0
3
0
Afr_tweets
Afr_tweets@Afr_tweets·
Dit lyk of jy so maklik aangaan sonder my...Maar vir my sal dit nooit maklik wees sonder jou...Want hoe lewe mens met net 1 helfte vajuself?
Nederlands
0
3
4
0
Afr_tweets
Afr_tweets@Afr_tweets·
Dis moeilik... Hierdie dae sonder jou ...
Nederlands
0
0
0
0
Afr_tweets
Afr_tweets@Afr_tweets·
Jy lyk gelukkig en eks bly vir jou...wens net ek was steeds deel van jou gelukkigheid #verlange
Nederlands
0
2
1
0
Afr_tweets
Afr_tweets@Afr_tweets·
Ek dink elke sekonde aan jou ... Wens ek kon steeds jou hand vashou ...
Nederlands
0
1
1
0
Afr_tweets
Afr_tweets@Afr_tweets·
In my gedagtes loop jy heeldag rond ... Trap op my hart en vermorsel hom op die grond
Nederlands
0
0
1
0
Afr_tweets
Afr_tweets@Afr_tweets·
Hartgebroke gaan ek deur die dae ... Sonder jou , sonder my ... Sonder ONS
Nederlands
0
1
0
0