Alexa Strachan

18 posts

Alexa Strachan

Alexa Strachan

@AlexaStrachan

Katılım Kasım 2010
6 Takip Edilen97 Takipçiler
Alexa Strachan
Alexa Strachan@AlexaStrachan·
Sandra Prinsloo, waardeer jy die Springbokke se verjaarsdaggeskenk aan jou (wat ek natuurlik persoonlik met hulle afgespreek het)?
Nederlands
0
0
1
0
Alexa Strachan
Alexa Strachan@AlexaStrachan·
Rafael Nadal! So na as wat ek dalk ooit sal kom aan #afgod
Nederlands
0
0
2
0
Alexa Strachan retweetledi
Margit
Margit@DowweDolla007·
Dankie aan @zarsg ons media vennoot vir Koöperasiestories. Topverkoper by @vrystaatkunstefees Net 100 kaartjies oor.Dan @Gariepfees 1,2 Sept
Margit tweet media
Nederlands
0
5
5
0
Alexa Strachan retweetledi
Theatre Scene Cape Town
Theatre Scene Cape Town@TheatreSceneCpt·
Not to gossip, but some of the antics in #Koöperasiestories at @Woordfees are go see for yourself #comedy 😉😂 Next level physical theatre!
Theatre Scene Cape Town tweet media
English
1
7
5
0
Alexa Strachan
Alexa Strachan@AlexaStrachan·
Ons onafhanklike Speaker klap hande, as haar gunsteling spreker uiteindelik begin praat. As dit nie so tragies was nie, was dit snaaks.
Nederlands
0
0
0
0
Alexa Strachan
Alexa Strachan@AlexaStrachan·
Post-Vrouedag berusting: Daar die huishulptannie net Saterdae inkom, en dus gister kon rus, kon ek nie - maar sy seker ook nie juis nie.
Nederlands
0
0
0
0
Alexa Strachan
Alexa Strachan@AlexaStrachan·
Praat van die manier om n toetsloopbaan te begin: 1ste bal, 1ste paaltjie! Lekker Dane, Zim of nie!
Nederlands
0
0
0
0
Alexa Strachan
Alexa Strachan@AlexaStrachan·
Die kalmste ding nou, is om belangrik te bly
Nederlands
0
0
0
0
Alexa Strachan
Alexa Strachan@AlexaStrachan·
As nog een dametjie vir my n lekker daggie toewens, gaan ek haar n klein kragwoordjie toesnou. (Lekker aandjie vir julle.)
Nederlands
0
0
0
0
Alexa Strachan
Alexa Strachan@AlexaStrachan·
My waterrekening is baie hoog, maar ek kan steeds nie so silwerskoon en kraakvars lyk soos 'Donkerland' se karakters in 1838 nie - damn!
Nederlands
0
0
0
0