BesonderseAfrikaans♡

158 posts

BesonderseAfrikaans♡ banner
BesonderseAfrikaans♡

BesonderseAfrikaans♡

@AllesInAfr

in afrikaans klink alles tog soveel mooier.♥

Katılım Ocak 2014
116 Takip Edilen562 Takipçiler
BesonderseAfrikaans♡ retweetledi
skree.
skree.@WantEktKlas·
Ek kort 'n breuk van my eie gedagtes.
Nederlands
0
8
1
0
BesonderseAfrikaans♡
BesonderseAfrikaans♡@AllesInAfr·
Julle HELP asseblief!!!!! Hoe kry ek my email & password van die account as ek hom vergeet het :/ oops??
Nederlands
0
0
0
0
BesonderseAfrikaans♡
BesonderseAfrikaans♡@AllesInAfr·
Hierdie 'blokdae' doen dit net eenvoudig vir my :D Kan ek asseblief nog 'n koppie koffie kry?
Nederlands
0
2
0
0
BesonderseAfrikaans♡
BesonderseAfrikaans♡@AllesInAfr·
Amazing hoe goed & gelukkig jy kan voel as jou vriendin verlief is♡ ek is net SO bly vir haar!!
Nederlands
0
2
0
0
BesonderseAfrikaans♡
BesonderseAfrikaans♡@AllesInAfr·
as my beste vriendin - weer soos my beste vriendin begin voel.
Nederlands
0
1
0
0
BesonderseAfrikaans♡
BesonderseAfrikaans♡@AllesInAfr·
Ek hoop nie almal is so negatief soos ek is oor die eksamen nie, maar as jy is - hou op leer & kom tweet!
Nederlands
0
3
0
0
BesonderseAfrikaans♡
BesonderseAfrikaans♡@AllesInAfr·
mense wat: 1- So tiK moEt biEkIe bYkOM. 2 - dingeQs so bieQ afkort makies my mallies. 3 - 'n woordeboehk kort whant hulle kani spelie.
Nederlands
0
5
2
0
BesonderseAfrikaans♡
BesonderseAfrikaans♡@AllesInAfr·
ek dink almal kan saamstem dat daar iets is aan 'n oukie met vellies & 'n chino broek.
Nederlands
0
2
0
0
BesonderseAfrikaans♡
BesonderseAfrikaans♡@AllesInAfr·
as jy my druk, kry ek so gevoel: dis asof al my organe inmekaar sak, my hart word so warm & my maag, hy draai in alle rigtings.
Nederlands
0
10
1
0
BesonderseAfrikaans♡
BesonderseAfrikaans♡@AllesInAfr·
sterkte met die eksamen almal, & VERAL vir die van julle wat nou die tweet lees in plaas van om te leer ;)
Nederlands
0
1
0
0
BesonderseAfrikaans♡ retweetledi
M.
M.@MacaylaLee_·
Ek soek liefde soos liefde soos Ivan en Donna-lee op pad na jou hart <3
Nederlands
0
7
4
0
BesonderseAfrikaans♡
BesonderseAfrikaans♡@AllesInAfr·
ek het die beste familie, die beste vriende, die beste mense in my lewe & so verskriklik baie blessings. Dankie Liewe Jesus♥
Nederlands
0
1
0
0
BesonderseAfrikaans♡
BesonderseAfrikaans♡@AllesInAfr·
DANKIE aan my 300 followers♡ hoop julle hou van die tweets :) xx
Nederlands
0
0
0
0