andriëtte@Andriette_·20 AraEk's spyt oor elke liewe verhouding waarin ek al was. Die memories is nie die pyn werd nie. Glad nieÇevir Nederlands0010
andriëtte retweetledipretensie prinses.@Dis_die_prinses·25 EkiSy is 'n oop boek. Jy moet net metafore verstaan.Çevir Nederlands015320
andriëtte@Andriette_·23 EkiEendag sal jou beste goed genoeg wees vir die een wat dit verdienÇevir Nederlands010130
andriëtte@Andriette_·5 OcaSnaaks hoe iemand wie jy beter as enige iemand anders geken het , n vreemdeling vir jou wordÇevir Nederlands0120
andriëtte@Andriette_·31 AraDaar gaan n dag kom wat ek net moeg gaan wees om altyd vriendelik terug te weesÇevir Nederlands0120
andriëtte@Andriette_·28 AraVir some odd reason het ek nog kontak met my ex'e se ma's maar nie meer hulle nie ?Çevir Nederlands0000
andriëtte@Andriette_·19 AraDis seker een van die oulikste goed om te sien hoe klein dogtertjies jaloers raak oor my kerel 😍Çevir Nederlands0000
andriëtte retweetledistres prinses@n_vreemdeling·13 Ara"Ek gaan nêrens heen nie.Ek belowe" Jy kan nie sulke beloftes maak nie.Gevoelens verander.Jy kan niks daaraan doen nie.Çevir Nederlands011140
andriëtte@Andriette_·13 AraEk dink dis tyd om my level van sarkasme te daal net sodat ander mense dit ook kan vang en ek nie aleen hoef te lag nieÇevir Nederlands0410
andriëtte@Andriette_·11 AraDie ergste is as jy iemand ignoreer maar hulle gaan nie online om te sien dat jy besig is om hulle te ignoreer nieÇevir Nederlands0170