Avontoer

669 posts

Avontoer

Avontoer

@Avontoer

2 Busse, 10 bands. Rock 'n roll op wiele

Katılım Ekim 2009
54 Takip Edilen627 Takipçiler
Avontoer
Avontoer@Avontoer·
Die naaste ding aan Avontoer hierdie jaar op Hermanus. Kyk bietjie watter lekker bands ook te sien is!... fb.me/7nNVmiXhl
Nederlands
0
0
0
0
Avontoer
Avontoer@Avontoer·
Kurt Darren se nuwe album se naam is "Seerower". Almal weet dat jy nie 'n seerower is net omdat jy 'n oogklap dra nie ;) #youredoingitwrong
Nederlands
1
6
1
0
Avontoer
Avontoer@Avontoer·
All hands on deck! 'n Paar Avontoer alumni herenig vanaand ten bate van 'n tjommie wat in die moeilikheid is. As... fb.me/1DqWqFgKT
Nederlands
0
2
0
0
Avontoer
Avontoer@Avontoer·
6 Avontoere en 10 jare later se ons "totsiens en baie dankie" aan Zinkplaat. Dankie dat ons kon bullybief, wyn,... fb.me/Hi9bkxfV
Nederlands
0
3
0
0
Avontoer
Avontoer@Avontoer·
Bohemia in Stellies het 'n page, gooi n like! Mannre met die koudste Jägermeister South... fb.me/EhGWdaPv
Deutsch
0
0
0
0
Avontoer
Avontoer@Avontoer·
Avontoer alumnus, seerower, riot kickstarter en regisseur van '06 se Avontoer Doccie, Jozua Malherbe, se eerste... fb.me/Hgi1xame
Nederlands
0
0
0
0
Avontoer
Avontoer@Avontoer·
is nie dood nie, hy/sy/dit is net uitgepass....
Nederlands
0
0
0
0
Avontoer
Avontoer@Avontoer·
Woensdag is Vrouedag, en wat 'n beter manier om dit te vier as om te kyk hoe die talenvolle vroue van LAVI en... fb.me/Ned0v3LJ
Nederlands
0
0
0
0
Avontoer
Avontoer@Avontoer·
Paar lekker fotos en woorde van laas jaar! Jägermeister South Africa, Tassenberg, MK fb.me/1LLvjuY0N
Nederlands
0
1
0
0