Hoërskool Bellville

327 posts

Hoërskool Bellville banner
Hoërskool Bellville

Hoërskool Bellville

@BELLVILLELEEUS

Katılım Ocak 2015
109 Takip Edilen376 Takipçiler
Hoërskool Bellville
Hoërskool Bellville@BELLVILLELEEUS·
1937-2022 🦁🇷🇴 Skole is mense. Dit is leerders, ouers, personeel en oudleerders wat skole maak, nie geboue en terreine nie. Vanjaar herdenk ons die 85ste bestaansjaar van hierdie ongelooflike skool waarvan ons deel is. Ons wens almal 'n voorspoedige 2022! #weesdierede #leeutrots
Hoërskool Bellville tweet media
Nederlands
0
0
2
0
Hoërskool Bellville
Hoërskool Bellville@BELLVILLELEEUS·
📣 Genomineerde ouers vir #Beheerliggaamverkiesing2021. Die verkiesing vind op 10 Maart plaas. Elke ouer kan van 06:30-18:30 by die stemlokaal in die voorportaal stem of op 'n deurry (Drive Through) manier op hierdie tye: 06:30-08:00 OF 13:30 - 15:00. ow.ly/687o50DP4wM
Nederlands
0
0
0
0
Hoërskool Bellville
Hoërskool Bellville@BELLVILLELEEUS·
📣 NUUSFLITS 📣 Die bestuur van die skool het besluit om vanaf Woensdag, 3 Maart, ALLE leerders terug te bring skool toe. Klik hier om die volledige brief uit mnr. Du Plesiss se kantoor te lees: ow.ly/RlGu50DMA4A
Hoërskool Bellville tweet mediaHoërskool Bellville tweet mediaHoërskool Bellville tweet media
Nederlands
0
0
1
0
Hoërskool Bellville
Hoërskool Bellville@BELLVILLELEEUS·
🔵 UIT DIE HOOF VAN SPORT SE KANTOOR 🔵 Daar sal tot 4 Maart sportoefensessies ná beide van die skooldae (eerste- en tweede sessie) plaasvind. Hier is die aangepaste oefentye vir die verskillende sportkodes: ow.ly/v7cD50DDBHl ow.ly/Yf1250DDBSN
Hoërskool Bellville tweet media
Nederlands
0
0
0
0
Hoërskool Bellville
Hoërskool Bellville@BELLVILLELEEUS·
🏉🏐🏑🏏🏃‍♀️🏃‍♂️ 🎾 #SPORT gedurende die Nov./Des.-eksamen: Datums en tye van die skool se kondisioneringsprogram en die verskeie sportkodes se oefensessies; reëlings vir 16 Nov. tot 4 Des; sportkampe gedurende Des. #LeeuTrots 🦁 #HSBellville
Hoërskool Bellville tweet mediaHoërskool Bellville tweet mediaHoërskool Bellville tweet media
Nederlands
0
0
0
0
Hoërskool Bellville
Hoërskool Bellville@BELLVILLELEEUS·
Ses tydelike poste by Hoërskool Bellville beskikbaar. Aansoekers moet asb. ‘n CV en nodige dokumente na algemeen@hsbellville.co.za stuur.
Hoërskool Bellville tweet mediaHoërskool Bellville tweet media
Nederlands
0
0
0
0
Hoërskool Bellville
Hoërskool Bellville@BELLVILLELEEUS·
"Naelafsprake word gemaak, die haarkapper se deure is nie wyd genoeg vir al die klante wat gaan instroom nie en dansskoene word afgestof. #Matriekafskeid is om die draai!" Lees meer hieroor en kry eksamenwenke in die #SAPIENS se 10de pamflet-uitgawe: ow.ly/wEuF50BCJYr
Hoërskool Bellville tweet media
Nederlands
0
0
0
0
Hoërskool Bellville
Hoërskool Bellville@BELLVILLELEEUS·
🔵Spesiale boodskap aan ouers van mnr. Du Plessis🔵 Baie dankie vir u ondersteuning gedurende hierdie tyd en dat u u kind aan die skool toevertrou. Ek wil egter ‘n paar sake uitlig... Klik hier om sy volledige brief te lees: ow.ly/8QvV50AG2Ty #ParatusAdOmnia #HSBellville
Hoërskool Bellville tweet mediaHoërskool Bellville tweet mediaHoërskool Bellville tweet media
Nederlands
0
0
0
0
Hoërskool Bellville
Hoërskool Bellville@BELLVILLELEEUS·
🏆 TOP 20 | 1STE KWARTAAL 2020 GRAAD 12 🏆 Baie geluk aan ons akademiese toppresteerders van die 1ste kwartaal. Jul harde werk en volharding maak ons #LeeuTrots! Klik hier om die lys in pdf-formaat te kry: ow.ly/llpr50zZUQC
Hoërskool Bellville tweet mediaHoërskool Bellville tweet media
Nederlands
0
0
1
0
Hoërskool Bellville
Hoërskool Bellville@BELLVILLELEEUS·
📢📢📣📣 'n Dringende boodskap aan die GRAAD 7's, ons voornemende GRAAD 8's (2021). #Welpies2021 LeeuTrots 🦁
Hoërskool Bellville tweet media
Nederlands
0
0
1
0