BVHS

4.5K posts

BVHS banner
BVHS

BVHS

@BVHS1902

BVHS bied aan elke leerder ’n plekkie onder die son. Hier kry hy/sy die geleentheid om hul volle potensiaal te ontwikkel op verskeie terreine.

Bethlehem, FS Katılım Nisan 2013
11 Takip Edilen459 Takipçiler
BVHS
BVHS@BVHS1902·
Op 23 April het brawe BVHS-leerders die koue trotseer om bloed te skenk. Hulle het altesaam 52 eenhede geskenk. Trekkertrots!
Nederlands
0
0
1
0
BVHS
BVHS@BVHS1902·
Alle Afrikaanssprekende G7's en voornemende leerders: Meld 17:00 vandag aan. Soos Voortrekker altyd sê: want....dis dis lekker in Voortrekker! Sien jou daar. Navrae: 058-3034006 facebook.com/31714860174466…
Nederlands
0
0
0
0
BVHS
BVHS@BVHS1902·
Hokkie-uitslae teen Gimnasium: Sien program vir opponente: o/14 B wen 2-0 o/16A wen 5-0 1e seuns verloor 2-0 o/14 A speel gelykop 0-0 2des verloor 1-0 teen Gim 1stes. o/16B wen 5- 1 3des 1-1 2e seuns wen 3-0. Trekkertrots.
Nederlands
0
0
0
0
BVHS
BVHS@BVHS1902·
Journey through the genres. 'n Weergawe van hartskinders se passie vir jonkwees. Dankie aan elkeen van julle se bydrae en opoffering om 'n sukses te maak van TrekkerBarn2019.
Nederlands
0
0
0
0
BVHS
BVHS@BVHS1902·
Tydens die S.A. National Aquatic Championships 2019 wat plaasvind vanaf 8 April tot 12 April te Kings Park, Durban het Natalie Landman die B-Finaal op senior vlak gewen met 'n pragtige tyd van 30.90 sekondes op 50m rugslag. Trekkertrots! facebook.com/bvhs1902/video…
Nederlands
0
0
0
0
BVHS
BVHS@BVHS1902·
Donderdag 11 April. Laaste aand om TrekkerBarn te beleef. Vir enkele bespreekte groeptafels kontak kantoor by 058-3034006. Onbespreekte plekke aan tafels by deure beskikbaar of by kantoor tot 13:00. facebook.com/bvhs1902/video…
Nederlands
0
0
0
0
BVHS
BVHS@BVHS1902·
Natalie Landmann - Baan 0. Sy het 7de in die B-Finaal gekom en is algeheel 17de in Senior 50 Flyer in SA. Trekkertrots facebook.com/bvhs1902/video…
Nederlands
0
0
0
0
BVHS
BVHS@BVHS1902·
BVHS se Boereverening het vandag by Sonop se jaarlikse veiling gewerk.
Nederlands
0
0
0
0
BVHS
BVHS@BVHS1902·
Konsertweek breek aan. Koop 'n kaartjie. Navrae 058-3034006
Nederlands
0
0
0
0