Bfn. Baptiste Kerk

1.1K posts

Bfn. Baptiste Kerk banner
Bfn. Baptiste Kerk

Bfn. Baptiste Kerk

@BfnBaptiste

Katılım Kasım 2014
14 Takip Edilen57 Takipçiler
Bfn. Baptiste Kerk
Bfn. Baptiste Kerk@BfnBaptiste·
Ons het verneem dat daar 'n probleem was met die E-pos wat Dinsdag uitgestuur is. Vir sommige mense is die dienstye in die E-pos onsigbaar (dit is veronderstel om bold skrif te wees). Hier dan die Dienstye vir... facebook.com/14016602933509…
Nederlands
0
0
0
0
Bfn. Baptiste Kerk
Bfn. Baptiste Kerk@BfnBaptiste·
Hierdie kwartaal gesels die kinderkerk oor emosies... En die eerste episode van hulle reeks opvoerings daaroor, is nou beskikbaar op YouTube! Gaan kyk gerus! youtube.com/attribution_li…
Nederlands
0
0
0
0
Bfn. Baptiste Kerk
Bfn. Baptiste Kerk@BfnBaptiste·
Het jy al ooit gewonder hoe jy jou rol as volgeling van Jesus meer effektief kan uitleef? Ons begin hierdie Sondag, 3 Februarie met die Dress Up reeks! Elke week gaan ons kyk na een element van die wapenrusting van God en hoe ons dit kan toepas in... kerk.co.za/dress-up/
Nederlands
0
0
0
0