Vir Altyd Tiener

4.3K posts

Vir Altyd Tiener banner
Vir Altyd Tiener

Vir Altyd Tiener

@Dirkie96

Eks net 'n ou in my 20's wat altyd 'n tiener sal bly. soms is ek verlief op die wêreld en sy mense en ander dae is ek net verlore.

South-Africa Katılım Mayıs 2011
236 Takip Edilen658 Takipçiler
Vir Altyd Tiener
Vir Altyd Tiener@Dirkie96·
My lief ek hoop die Here sal Sy sterkste gom vat en ons twee se harte vas gom met dit, sodat ons viraltyd mekaar sin sal wees
Nederlands
0
2
2
0
Vir Altyd Tiener
Vir Altyd Tiener@Dirkie96·
Ons was dronk en roekeloos. Ons het gese net een keer, net een soen. 10 Maande later en hier is ons nou heeltemal die teenoorgestelde van wat ons belowe het
Nederlands
0
0
0
0
Vir Altyd Tiener
Vir Altyd Tiener@Dirkie96·
Distancing yourself from negativity is a big step in the right direction.
English
0
2
3
0
Vir Altyd Tiener
Vir Altyd Tiener@Dirkie96·
Ek sal my laaste asem saam jou spandeer my Engel
Eesti
0
0
2
0
Vir Altyd Tiener
Vir Altyd Tiener@Dirkie96·
Jy is my beste vriendin, maar ook my beste soen.
Nederlands
0
1
0
0
Vir Altyd Tiener
Vir Altyd Tiener@Dirkie96·
Vat nog n slukkie van die soet in jou glas. Dans op liedjies asof niemand kyk nie. Rook wat tussen jou vingers is. Praat met vreemdelinge asof hulle jou vriende is. Sing en skree die lirieke van die liedjies. Wees lief, wees gelukkig. Lewe die lewe. Ons het net een !
Nederlands
0
2
4
0
Vir Altyd Tiener
Vir Altyd Tiener@Dirkie96·
Engel toe jy my vashou het ek vry gevoel en die dag wat jy my gelos het, was ek vas gedruk deur die vrees dat ek jou virewig gaan verloor
Nederlands
0
0
0
0
Vir Altyd Tiener
Vir Altyd Tiener@Dirkie96·
Vang vir my die maan, en dan sal ek elke stêr daar buite vir jou gaan vang.
Nederlands
0
2
4
0
Vir Altyd Tiener
Vir Altyd Tiener@Dirkie96·
Saam het ons deur baie gegaan, saam het ons gedroom, saam het ons gehuil en baklei, en nou face ons die ware realiteit alleen...
Nederlands
0
0
2
0
Vir Altyd Tiener
Vir Altyd Tiener@Dirkie96·
Ons was sosiaal aktief en verlief, nou is ons stil en net vreemdelinge
Nederlands
0
1
0
0
Vir Altyd Tiener
Vir Altyd Tiener@Dirkie96·
Ek het nuwe liefde gevind, maar nogsteeds gaan ek elke aand deur ons fotos. Nogsteeds verlang ek na ons drome saam.
Nederlands
1
2
4
0
Vir Altyd Tiener
Vir Altyd Tiener@Dirkie96·
Skat jou foute is perfekte foute in my oë. Eks lief vir jou en verlief op jou nes jy is.
Nederlands
0
2
3
0
Vir Altyd Tiener
Vir Altyd Tiener@Dirkie96·
God blessed a disaster 🔥 I am thankful
English
0
0
0
0
Vir Altyd Tiener
Vir Altyd Tiener@Dirkie96·
Ek wens jy kan my hart lees, want dan sal jy weet wat ek regtig voel.
Nederlands
0
4
6
0
Vir Altyd Tiener
Vir Altyd Tiener@Dirkie96·
My engel ek wil jou drome op my bucket list neerskryf.
English
0
0
2
0
Vir Altyd Tiener
Vir Altyd Tiener@Dirkie96·
Hou jou vriendelikheid goedkoop, maar jou vriendskap duur.
Nederlands
0
4
5
0
Vir Altyd Tiener
Vir Altyd Tiener@Dirkie96·
Skat jy huil trane van "opgee" maar jou hart skree die teenoorgestelde.
Nederlands
0
2
7
0
Vir Altyd Tiener
Vir Altyd Tiener@Dirkie96·
Ek het na myself gekyk. Ek het die lidtekens op my hart en die honderde voetspore oor my lyf gesien. Al die note is uit my beursie wat vir die honderdes gegee is wat dit nooit waardeer het nie en wat net meer wou hê. My liefde is misbruik en op. Dis tyd vir 'n verandering
Nederlands
1
3
6
0
Vir Altyd Tiener
Vir Altyd Tiener@Dirkie96·
My engel ek wil nie vir jou 'n herinnering wees nie maar eeder jou toekoms
Nederlands
1
4
9
0