SnorreAfrikaans☂

686 posts

SnorreAfrikaans☂ banner
SnorreAfrikaans☂

SnorreAfrikaans☂

@DisWieOnsIs

Kaapstad. Katılım Ekim 2013
2 Takip Edilen3.7K Takipçiler
SnorreAfrikaans☂
SnorreAfrikaans☂@DisWieOnsIs·
Moet nooit huil oor melk wat gemors het nie. Dit kon wyn gewees het.
Nederlands
0
0
1
0
SnorreAfrikaans☂
SnorreAfrikaans☂@DisWieOnsIs·
Vrees is net tydelik. Spyt wees is vir altyd.
Nederlands
0
2
2
0
SnorreAfrikaans☂
SnorreAfrikaans☂@DisWieOnsIs·
Ek wil vir jou sing. Ek wil op jou skree. - Pieter West
Nederlands
0
0
0
0
SnorreAfrikaans☂
SnorreAfrikaans☂@DisWieOnsIs·
Tieners het niks om oor spyt te wees nie.
Nederlands
0
0
0
0
SnorreAfrikaans☂
SnorreAfrikaans☂@DisWieOnsIs·
Geen nuwejaars voornemings, geen teleurstellings.
Nederlands
0
0
3
0
SnorreAfrikaans☂
SnorreAfrikaans☂@DisWieOnsIs·
Die wêreld mag dalk gebroke wees, maar dis nie simpel om te hoop nie.
Nederlands
0
0
1
0
SnorreAfrikaans☂
SnorreAfrikaans☂@DisWieOnsIs·
Dis amazing hoe jy met my hart kan praat sonder om 'n woord te sê.
Nederlands
0
1
3
0
SnorreAfrikaans☂
SnorreAfrikaans☂@DisWieOnsIs·
Is dit net ek of is twitter so dood soos die goudvis wat ek gehad het in 1850?
Nederlands
0
1
3
0
SnorreAfrikaans☂
SnorreAfrikaans☂@DisWieOnsIs·
Wat my bang maak, is dat ek na die vakansie terug moet gaan skooltoe.
Nederlands
0
2
1
0
SnorreAfrikaans☂
SnorreAfrikaans☂@DisWieOnsIs·
"Our whole universe was in a hot damn nananana, we build the piramides!nananana, and it al started with a big bang." Dis ek, elke keer.
English
0
1
0
0
SnorreAfrikaans☂
SnorreAfrikaans☂@DisWieOnsIs·
Jy is seker 'n goeie skelm, want jy't my hart gesteel.
Nederlands
0
6
11
0
SnorreAfrikaans☂
SnorreAfrikaans☂@DisWieOnsIs·
Mense verstaan nie, maar ek is lief vir jou.
Nederlands
0
4
1
0
SnorreAfrikaans☂ retweetledi
movies & tv shows
movies & tv shows@itsmovies·
Wild Child
movies & tv shows tweet media
English
24
377
696
0
SnorreAfrikaans☂
SnorreAfrikaans☂@DisWieOnsIs·
Ek is mal verlief, maar ek ken jou nie.
Nederlands
0
2
2
0
SnorreAfrikaans☂
SnorreAfrikaans☂@DisWieOnsIs·
Die lewe het 'n manier om oneerlikheid te beloon.
Nederlands
0
5
1
0
SnorreAfrikaans☂
SnorreAfrikaans☂@DisWieOnsIs·
Daar is Geen groter gif as agterdogtigheid nie.
Nederlands
0
7
3
0
SnorreAfrikaans☂
SnorreAfrikaans☂@DisWieOnsIs·
Ek kan my alles gee tot op 'n punt en ons het nou daardie punt bereik.
Nederlands
0
5
1
0