Dis_net_ek™

1.5K posts

Dis_net_ek™ banner
Dis_net_ek™

Dis_net_ek™

@Dis_Net_Ek

Katılım Aralık 2013
122 Takip Edilen1.8K Takipçiler
Dis_net_ek™
Dis_net_ek™@Dis_Net_Ek·
Julle, ek en my kerel gaan op vakansie! Is dit okay om te stres? Erg te stres??
Nederlands
0
0
2
0
Dis_net_ek™
Dis_net_ek™@Dis_Net_Ek·
Kan nie dink dat een mens my so gelukkig kan maak nie😱
Nederlands
0
4
3
0
Dis_net_ek™
Dis_net_ek™@Dis_Net_Ek·
Ek kan sonder hom lewe, ek wil net regtig nie...
Nederlands
0
1
2
0
Dis_net_ek™
Dis_net_ek™@Dis_Net_Ek·
Ek smile na 6 maande nog elke keer as daar "my" dame in sy booskappe staan...
Nederlands
0
3
3
0
Dis_net_ek™
Dis_net_ek™@Dis_Net_Ek·
At least I'm happy now
English
0
1
1
0
Dis_net_ek™
Dis_net_ek™@Dis_Net_Ek·
weet iemand nie dalk van goedkoop verblyf iewers by die see oor Kersfees nie?
Nederlands
0
0
1
0
Dis_net_ek™
Dis_net_ek™@Dis_Net_Ek·
Iewers tussen smoorverlief en sielsgelukkig ❤
Nederlands
0
6
6
0
Dis_net_ek™
Dis_net_ek™@Dis_Net_Ek·
Ekt nog nooit mooier woorde as "hoe meer ek by jou is, hoe minder wil ek sonder jou wees" gehoor nie...
Nederlands
0
0
6
0
Dis_net_ek™
Dis_net_ek™@Dis_Net_Ek·
Wanneer jou eks jou msg om te sê hy sien jyt vir jou 'n ou gekry😕 like fokkol met jou uit te waai dude.. ✌
Nederlands
0
2
3
0
Dis_net_ek™
Dis_net_ek™@Dis_Net_Ek·
Ek love matriekafskeid tyd... Mense judge oor hulle rokke en hairstyles...👏
Nederlands
0
0
1
0
Dis_net_ek™
Dis_net_ek™@Dis_Net_Ek·
My hart glimlag so breed dat dit my mond en oë bereik as ek aan hom dink🙏
Nederlands
0
2
7
0
Dis_net_ek™
Dis_net_ek™@Dis_Net_Ek·
Drome word op die mees onwaarskynlikste tye waar.. En dis dan wanneer jy dit die meeste cherish
Nederlands
0
3
4
0
Dis_net_ek™
Dis_net_ek™@Dis_Net_Ek·
So bitter moeg, so bitter baie leerwerk, so min tyd... Wie het ooit gesê werk en swot is 'n goeie idee?
Nederlands
0
1
1
0
Dis_net_ek™
Dis_net_ek™@Dis_Net_Ek·
Ek haat hierdie diep-cheesy boodskappe waar meisies op hul kêrels se walls hul liefde verklaar.Whatsapp hom of sê dit in persoon?
Nederlands
0
1
3
0
Dis_net_ek™
Dis_net_ek™@Dis_Net_Ek·
Eks werklik gelukkig, nou wag ek maar vir die shitty deel om te kom .. Dis mos hoe 'n liefdesverhaal werk?
Nederlands
1
1
4
0
Dis_net_ek™
Dis_net_ek™@Dis_Net_Ek·
So oor dit ek kan skreeu... Die een aan wat ek nie wil he dat almal my moet uitlos, los almal my uit😤
Nederlands
0
0
1
0
Dis_net_ek™
Dis_net_ek™@Dis_Net_Ek·
Wat het geword van sê vir mekaar hoe jul oor mekaar voel en happy ever after? Realiteit.
Nederlands
0
1
3
0