Elzanne Engelbrecht

32 posts

Elzanne Engelbrecht banner
Elzanne Engelbrecht

Elzanne Engelbrecht

@Elzanne_33829

Liefde vir Hokkie en n meisie wat lief is vir di HERE. 26669BE3 :)

Katılım Ekim 2013
171 Takip Edilen54 Takipçiler
Elzanne Engelbrecht
Elzanne Engelbrecht@Elzanne_33829·
Daai draaie in my maag as ek jou sien !!*
Nederlands
0
0
0
0
Elzanne Engelbrecht
Elzanne Engelbrecht@Elzanne_33829·
Daai aand het jy so diep in my oe in gekyk en vandag toe ek verby jou stap was ek net nog n meisie ..*
Nederlands
0
0
0
0
Elzanne Engelbrecht
Elzanne Engelbrecht@Elzanne_33829·
Al di mooi meisies het houdings en al di ander meisies het ni want di mooi meisies het al n houding op hulle getrek #SadButTrue
Nederlands
0
0
0
0
Elzanne Engelbrecht
Elzanne Engelbrecht@Elzanne_33829·
Maak oop jou oe en sien wat voor jou staan !!!
Nederlands
0
0
0
0
Elzanne Engelbrecht
Elzanne Engelbrecht@Elzanne_33829·
As Hy 365 keer in di bybel se "moenie bang wees nie" dink ek ni jy hoef bang te wees nie !!!
Nederlands
0
0
0
0
Elzanne Engelbrecht
Elzanne Engelbrecht@Elzanne_33829·
Wens ek kon lewe rewind terug na toe ek en jy so close was !!!
Nederlands
0
0
0
0
Elzanne Engelbrecht
Elzanne Engelbrecht@Elzanne_33829·
Ek kyk vir jou soos wat jy vir haar kyk en sy gee net dood eenvoudig ni om ni .*
Nederlands
0
0
0
0
Elzanne Engelbrecht
Elzanne Engelbrecht@Elzanne_33829·
Nou moet ek staan en kyk hoe jy lief is vir haar
Nederlands
0
0
0
0
Elzanne Engelbrecht
Elzanne Engelbrecht@Elzanne_33829·
Ek; ek gan die toets wing *na toetspriode* Ek; ek moes geleer het :|
Nederlands
0
0
0
0
Elzanne Engelbrecht
Elzanne Engelbrecht@Elzanne_33829·
Ek is baie lief vir my brein ek het nie joune nodig om vir my te dink nie #krynlewe
Nederlands
0
0
0
0
Elzanne Engelbrecht
Elzanne Engelbrecht@Elzanne_33829·
Valenteinsdag kom en al di mooi meisies is kla gevra en hier sit ek ...
Nederlands
0
0
0
0
Elzanne Engelbrecht
Elzanne Engelbrecht@Elzanne_33829·
Op dae soos vandag wens ek ek kan net nog een keer op my ouma/oupa se skoot sit en hoor hoe vertel hulle stories van toe hulle jonk was :'(
Nederlands
0
0
0
0
Elzanne Engelbrecht
Elzanne Engelbrecht@Elzanne_33829·
Ek dink ons almal het n klap van di windmeul weg party is net harder geslaan as ander
Nederlands
0
0
0
0
Elzanne Engelbrecht
Elzanne Engelbrecht@Elzanne_33829·
Daai kyk wat jy in jou oe het maak my mal !!*
Nederlands
0
0
0
0
Elzanne Engelbrecht
Elzanne Engelbrecht@Elzanne_33829·
Dis rerig so dat jy eers weet wat jy gehad het totdat jy dit nee meer het nie. So waardeur alles wat jy het want dis net geleen
Nederlands
0
0
0
0
Elzanne Engelbrecht
Elzanne Engelbrecht@Elzanne_33829·
Jesus weet persies hoeveel hare jy op jou kop het.SO as jou hare bietjie deurmekaar is moet nie worry nie HY doen net stocktake :) #houanGLO
Nederlands
0
0
0
0
Elzanne Engelbrecht
Elzanne Engelbrecht@Elzanne_33829·
Terwyl jy so huil oor wat jy nie het nie wees dankbaar vir wat jy het want dit kan enigetyd van jou af weg gevat word !!*
Nederlands
0
1
0
0