Domein Holtzhausen@HoltzDomain·5 NisSeks is vir grootmense. Ons is almal nog kinders.Çevir Nederlands0030
Domein Holtzhausen@HoltzDomain·13 KasVanaand drink ek een op almal wat 'waardeer' reg kan spel.Çevir Nederlands1230
Domein Holtzhausen@HoltzDomain·29 Ekin Pizza is nie lekker as dit nie rond is nie. Maak nie saak watter plek dit gemaak het nie.Çevir Nederlands0100
Domein Holtzhausen@HoltzDomain·16 Eyln Heartbreak breek nie die harte in gelyke dele nie.Çevir Nederlands0010
Domein Holtzhausen@HoltzDomain·16 EylAs jy wil hê hy moet langer by jou kuier, maak sy koffie warmer.Çevir Nederlands031140
Domein Holtzhausen@HoltzDomain·14 EylAs voilets orange moes wees, sou poësie baie meer challenging gewees het.Çevir Nederlands0220
Domein Holtzhausen@HoltzDomain·14 EylEk wil my droom volg, maar ek wil nie soos n stalker lyk nie.Çevir Nederlands0310
Domein Holtzhausen@HoltzDomain·14 EylOm van Pretoria te wees is n pickup line op sy eie.Çevir Nederlands0340
Domein Holtzhausen@HoltzDomain·2 EylEk moet leer om lief te raak vir dinge wat my kan lief hê.Çevir Nederlands0230
Domein Holtzhausen@HoltzDomain·1 EylJys die definisie van lameassbitch as jy n facebook album het met die naam "me*"Çevir Nederlands0120
Domein Holtzhausen@HoltzDomain·25 AğuEk kort bitter vinning n matriekafskeid date van 1.85 of langer.Çevir Nederlands2030
Domein Holtzhausen@HoltzDomain·21 AğuAs alles soos ons proe, hoekom moet ons doodgemaak word?-hoendersÇevir Nederlands0000
Domein Holtzhausen@HoltzDomain·21 AğuEkt naby n atheist genies toe sê hy : science appreciates you.Çevir English0000