Dr. E.G.Jansen

2.9K posts

Dr. E.G.Jansen banner
Dr. E.G.Jansen

Dr. E.G.Jansen

@Jansies

Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Boksburg, Suid-Afrika Katılım Ocak 2010
106 Takip Edilen1.3K Takipçiler
Dr. E.G.Jansen
Dr. E.G.Jansen@Jansies·
Marizaan van der Linde is as Speler van die Wedstryd aangewys in Oos-Gauteng O.18 se wedstryd teen die Northern Blues. Oos-Gauteng het die wedstryd wat in Stellenbosch gespeel is, met 2-0 gewen. instagram.com/p/CfZez-OKTNX/…
Nederlands
0
0
0
0
Dr. E.G.Jansen
Dr. E.G.Jansen@Jansies·
NEEM KENNIS: BELANGRIK INLIGTING Met die oog op die naderende eksamen, sluit die skool op Dinsdag en Woensdag om 13:00. Al die periodes word steeds gevolg. Jansengroete. instagram.com/p/Cd76rWzKFJu/…
Nederlands
0
0
0
0