Leonore Venter

49 posts

Leonore Venter banner
Leonore Venter

Leonore Venter

@LeoV_4

Katılım Kasım 2011
0 Takip Edilen10 Takipçiler
Leonore Venter retweetledi
Caroline Leaf
Caroline Leaf@DrCarolineLeaf·
Caroline Leaf tweet media
ZXX
1
23
14
0
Leonore Venter
Leonore Venter@LeoV_4·
"My kamer se netheid is 'n indikator van die woesheidsvlak van lewe op die gegewe oomblik" ~ Micheal Krüger
Nederlands
0
0
0
0
Leonore Venter
Leonore Venter@LeoV_4·
Ek wil 'n kat hê en ek wil haar Hooikoors noem.
Nederlands
0
0
0
0
Leonore Venter retweetledi
Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr@steve_hofmeyr·
Swerwers sonder rigting/soekers wat nooit vind/En eindelik was almal maar/kinders van die wind - Koos du Plessis
Nederlands
4
22
34
0
Leonore Venter
Leonore Venter@LeoV_4·
Wanneer die lewe klein mensies lelik behandel. Hart bloeeei.
Nederlands
0
0
0
0
Leonore Venter
Leonore Venter@LeoV_4·
@PicknPay sny produsent se keel af: As PnP se bestelling te groot was, laai hulle die surplus voor die boer se deur af #Kommunisme
Nederlands
0
0
0
0
Leonore Venter
Leonore Venter@LeoV_4·
Ek sien hoe vermink is my volk, dis SEER! Maar ek onthou ook die liefde van my God. Dis meer.
Nederlands
0
0
0
0
Leonore Venter
Leonore Venter@LeoV_4·
Ek wil 'n President hê wat elke oggend 6 uur opstaan en koerant [lees]...
Nederlands
0
0
0
0
Leonore Venter
Leonore Venter@LeoV_4·
God maak. Mens breek. God maak weer reg.
Nederlands
0
0
0
0
Leonore Venter
Leonore Venter@LeoV_4·
"Silence is a girl's loudest cry"
English
0
0
0
0
Leonore Venter
Leonore Venter@LeoV_4·
Wat is 'n verhouding/band/vriendskap nou as mens heeltyd kompeteer? Survival of the fit? Natural selection? I'd rather die.
Nederlands
0
1
0
0
Leonore Venter
Leonore Venter@LeoV_4·
Mal voicenotes is die beste!
English
0
1
0
0
Leonore Venter
Leonore Venter@LeoV_4·
Sê vir alles dankie wat joune is en wat jou hart sal breek as dit die dag nie meer daar is nie.
Nederlands
0
0
0
0